AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Son SA wil boere met sonkrag help

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Sonfin
Foto: Sonfin
Beurtkrag maak hom bekommerd oor die toekoms van die landbou, sê dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai.

Suid-Afrika is by ’n kruispad waar beurtkrag tot voedseltekorte begin lei, het De Jager op die nuwe organisasie Son SA se eerste konferensie gesê. “Ons hoor reeds van allerlei soorte tekorte.”

Hy is bekommerd oor die aantal boere wie se boeke weens beurtkrag nie meer klop nie en wat uit die bedryf gedwing kan word.

Saai, TLU SA, AgriX en Company Partners is die vennote in Son SA. Deur die organisasie word hul hulpbronne saamgevoeg om voedsel- en energiesekerheid te verseker.

“Ons doelwit is duidelik. Ons moet soveel as moontlik boere en klein en mediumgrootte ondernemings, so vinnig as moontlik, so onafhanklik as moontlik van Eskom kry.”

De Jager het gesê een van die eerste kwessies wat aangepak moet word, is om ’n soort ombudsfunksie te skep om boere wat vinnig plan moet maak om weg te beweeg van afhanklikheid van Eskom, te beskerm teen swak sonkrag-diensverskaffers. Talle boere het volgens hom al slegte ervarings gehad.

theo de jager
Dr. Theo de Jager. Foto: Carien Kruger

Lesse by ander lande te leer

Volgens De Jager is boere taamlik opgewonde oor die vooruitsig om bykomend tot hul bestaande bedrywighede ook met energie te “boer”. “Dit open moontlikhede vir diversifikasie.”

Boere in Europa doen dit al jare lank en daar is baie lande waar hernubare energie reeds goed werk, by wie Suid-Afrika kan kers opsteek en wat ook betrokke wil raak hier.

De Jager het gesê daar is onder meer ’n moontlikheid om finansiering in Spanje te kry mits Spaanse maatskappye ’n belang van 35% by ’n projek het. Verder is daar ’n Noorweegse onderneming wat aan ’n boer gratis krag sal bied mits sy plaas naby ’n groot kraggebruiker geleë is en die onderneming op die plaas sonpanele kan oprig om krag aan die groot gebruiker te kan lewer.

Kallie Kriel
Mnr. Kallie Kriel. Foto: Carien Kruger

Gemeenskappe moet netwerke kan bestuur

AfriForum is ’n voorstander van die desentralisering van energieverskaffing as oplossing vir die kragkrisis, het mnr. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, gesê. Die organisasie wil betrokke wees by die proses om dit moontlik te maak.

“Sentralisering is nie sleg as dit werk nie, maar as dit misluk, is dit ’n reuse-mislukking.” AfriForum beskou gemeenskapsfederalisme as die oplossing. Waar die staat verswak, open dit gapings vir gemeenskappe, soos te sien is by buurtwagte.

In die eerste fase van die desentraliseringsplan wil die organisasie individue en ondernemings “staatsbestand” maak. Van die stappe in dié fase is om ’n lys van betroubare sonkragdiensverskaffers beskikbaar te stel en sonkraginstalleerders by Sol-Tech op te lei.

AfriForum wil ook regstappe doen ten opsigte van regulatoriese hindernisse. “Wanneer boere byeenkom om ’n kragaanleg vir ’n aantal plase te bou, maar nie ’n verspreidingslisensie kan kry nie omdat dié funksie deur Eskom beheer word, glo ons dit is iets wat ons hof toe kan neem. Ons het reeds ons eerste gesprek hieroor met ’n senior advokaat gehad en dit is iets wat oor die volgende maande gedoen gaan word.”

Die mediumtermynfase van die plan behels om gemeenskappe in staat te stel om hul eie kragnetwerke te kan bestuur, soos wat op Frankfort gebeur, wat bewys dat dit moontlik is. Die langtermynfase behels om kernkrag in te span.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Life is exciting when you meet the right person
I am a down to earth person outgoing people's person love braai outdoors and also like to be at home watching movies and listening to music ek geniet my werk is n hard...
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot