AFGRI
BEAN
08 Jun
-
9490,6
-72,40
CORN
08 Jun
-
4490
-103,00
SOYA
08 Jun
-
7683,40
-44,60
SUNS
08 Jun
-
8480
68,00
WEAT
08 Jun
-
6600
20,00
WMAZ
08 Jun
-
3575
-106,00
YMAZ
08 Jun
-
3670
-121,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

SONA: Aandag aan voedselsekerheid welkom, nuwe minister nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gretchen Peiser
Foto: Gretchen Peiser
Die verbruikersgoedereraad van Suid-Afrika (CGCSA) verwelkom dit dat pres. Cyril Ramaphosa beurtkrag se bedreiging van voedselveiligheid en -sekerheid in sy staatsrede uitgelig het, maar het voorbehoude oor verskeie ander kwessies.

Die raad, wie se lede groot kettingwinkelgroepe en voedselvervaardigers insluit, het vroeër in vandeesweek in ’n brief aan Ramaphosa gesê as die beurtkragkrisis voortduur, kan hulle nie waarborg dat daar altyd voedsel, medisyne en ander noodsaaklike goedere op rakke sal wees nie.

Volgens die raad toon die staatsrede begrip van die kragkrisis en Suid-Afrika se benarde ekonomiese situasie, maar meer besonderhede is nodig oor wat die regering gaan doen om voedselveiligheid en -sekerheid te bevorder.

Die CGCSA is wel baie bekommerd dat ’n minister van elektrisiteit aangestel gaan word. “Dit is ondenkbaar dat die president in hierdie tawwe ekonomiese tye en in die konteks van ’n opgeblase staatsdiensloonrekening dié aanstelling oorweeg. Ons reken dat die kabinet eerder ’n vaardige en praktiese persoon op direkteur-generaalvlak moet aanstel om die taak uit te voer.”

Die CGCSA hoop verder mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, het sy voorstelle vir brandstofrabatte, wat by Nedlac bespreek is, oorweeg en sal in die komende begrotingstoespraak daaraan aandag gee.

Oor die ramptoestand sê die raad hy kan nog nie hierop kommentaar lewer nie omdat daar nog nie besonderhede beskikbaar is nie. Die besonderhede behoort deur ’n openbare proses en strukture soos Nedlac bepaal te word.

Die raad doen ’n beroep op die regering om die kragkrisis vinnig op te los en sê sy sektor wil saam met die regering aan die verlammende probleme werk wat ekonomiese groei en heropbou bedreig.

Die CGCSA hou aanstaande maand ’n simposium vir leiers in die sektor vir snelbewegende verbruikersgoedere en sal Ramaphosa en sy kabinet nooi om deel te neem aan die gesprekke wat daarop gemik is om praktiese en gesamentlike oplossings te vind.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.95
+0.8%
Rand - Pond
23.62
+0.6%
Rand - Euro
20.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.66
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
1,014.34
-0.7%
Palladium
1,377.59
-1.2%
Goud
1,947.43
+0.4%
Silwer
23.70
+1.1%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,553
-0.4%
Alle aandele
76,869
-0.3%
Hulpbronne 10
68,838
-2.0%
Industriële 25
103,211
-0.3%
Finansiële 15
15,583
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Pilgrim of Life
IMPORTANT: Please note that although my address is Malmesbury, I live & work, untill at least end 2023, in the Limpopo Province. I do visit Cape Town once per month on...
Live life be happy
I am social, people's person and just love doing life with someone. Enjoy outdoors. staying home or going out. not fussy. Easy going personality, but don't tolerate BS...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot