AFGRI
BEAN
01 Des
-
7443
0,00
CORN
01 Des
-
3693,68
0,00
SOYA
01 Des
-
7497
0,00
SUNS
01 Des
-
11232
0,00
WEAT
01 Des
-
6120
0,00
WMAZ
01 Des
-
3360
0,00
YMAZ
01 Des
-
3630
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Spanning loop hoog oor vee- en wilddiefstal

akkreditasie
Foto: Vida Booysen
Foto: Vida Booysen
Terwyl die hof uitlopende getuienis oor die gebeure van 9 April op die plaas Pampoenkraal in die distrik Piet Retief hoor, is die spanning in ander dele van Suid-Afrika byna tasbaar.

Op ’n onlangse vergadering van die veediefstalforum in Limpopo het mnr. Pieter Welgemoed, ’n boer van die distrik Thabazimbi, sy kommer uitgespreek dat die polisie se onbeholpenheid met vee- en wilddiefstalsake daar tot konflik kan lei.

Hy het gesê boere weet wie die veediewe in hul gemeenskap is, en hulle sien hoe daardie mense vleis verskaf waarvoor hulle nie betaal het nie. Boere voel egter die polisie laat hulle in die steek wanneer dit by die vervolging van wilddiewe kom. “Dit kan lelik word, soos in Piet Retief,” het hy gewaarsku.

Hy het gesê hy het self al dreigemente ontvang nadat hy briewe aan die polisie geskryf het oor boere se frustrasie met die situasie.

Ander boere het oor soortgelyke frustrasies gekla. Me. Ronel Hanekom van die distrik Musina het gesê in die Vhembe-omgewing is dit alledaags dat veediewe wat deur boere aangekeer word, die volgende dag weer vry rondloop.

Kol. Alpheus Mokale, hoof van spesifieke misdaadondersoeke in Limpopo, het aanbeveel dat boere sy kantoor skakel en met hom of sy opvolger oor sulke situasies praat. Mokale tree binnekort af.

Verhoudings porbeer bou

“Ons waardeer dit en ons waardeer die oop deure en goeie samewerking van die veediefstaleenheid se lede in Limpopo,” het Welgemoed gesê, maar verduidelik dat landbougemeenskappe ’n verhouding met hul stasiebevelvoerders nodig het. “As ons oor ons stasiebevelvoerder se kop na jou toe kom, ruïneer ons die verhouding wat ons met hom probeer bou. Ons kan dit nie bekostig nie.”

Die forum het hom daartoe verbind om opnuut moeite te doen om stasiebevelvoerders uit die verskillende distrikte by vergaderings van die veediefstalforum te kry. “Ons moet hulle hier kry. Sonder hulle kom alles wat ons probeer doen tot stilstand,” het mnr. Douw Pelser, die forum se voorsitter gesê.

Mokale het gesê polisiekantore is die plek waar misdade aangemeld moet word en dat die stasiebevelvoerder die beskermheer van alle dossiere in die kantoor is. “Elke misdaad moet by ’n polisiekantoor aangemeld word. Die polisie daar moet elke klag ondersoek en dan die sake waar veediefstal ter sprake kom, aan die veediefstaleenheid oorhandig.”

Pelser het die provinsie se veediefstaleenheid gelukgewens met ’n 26%-afname in veediefstalsake in 2020 teenoor 2019, terwyl veediefstal in ander provinsies toegeneem het.

Mokale het boere gewaarsku dat hulle ’n toename in wildstropery kan verwag. “Mense is honger. Hulle soek vleis. Ons het nou aan die veediefstalkant teen hulle begin wen, nou gaan ons bontstaan om ons wild op te pas.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vreugde, Lewe, Wyn en Dans
EK is ń man wat vol energie is. My drome is groot en my verwagtinge is hoog. Daar is soveel mooi in wêreld en elkeen het ook sy skop gehad maar ek verkies om na jou...
Die lewe is 'n avontuur. Kom ons geniet dit saam.
Ek is 'n positiewe mens, van nature. Erg oor my kinders, familie en vriende. Gek oor my honde. En diere, die natuur. Hou van reis, en sloertoere. Lief vir kos maak. En...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot