AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Sprinkaanwolk sak oor Wes-Vrystaat toe

akkreditasie
Sprinkane in die distrik Boshof. Foto: Audrey du Plessis
Sprinkane in die distrik Boshof. Foto: Audrey du Plessis
’n Groot swerm sprinkane het gedurende die afgelope naweek vanaf die Noord-Kaap na die Hertzogville- en Boshof-omgewing in die Wes-Vrystaat beweeg.

Dr. Jack Armour, bedryfsbestuurder by Vrystaat Landbou (VL), sê danksy samewerking met dr. TJ Masiteng, hoof van die Vrystaatse departement van landbou, en mnr. Mafa Moqhaka, bestuurder van die Vrystaatse rampbestuur, is plaaslike spanleiers vir die beheer van sprinkane reeds aangewys.

Armour vra dat boere die volgende doen as hulle swerms gewaar:

1. Hou die swerms dop en stel jou bure in kennis van watter rigting die swerms beweeg. Lig ook die plaaslike spanleier in van die swerm se ligging deur koördinate wat deur WhatsApp gestuur kan word, asook foto’s van die swerm.

2. Die ligging moet omstreeks 16:00 aan die plaaslike spanleier deurgegee word om die spanne na dié area te mobiliseer.

3. Omstreeks 18:00-19:30, wanneer die sprinkane vir die nag gaan lê, moet die GPS-koördinaat van die finale posisie aan die betrokke spanleier oorgedra word. Die span sal dan gedurende die nag of vroeg die volgende oggend spuit terwyl die sprinkane stil is.

4. Waar sprinkane gedurende die nag op die grond gespuit word, word ’n onthoudingstydperk van twee weke vir diere aanbeveel.

Die volgende spanleiers kan gekontak word om in die betrokke gebiede te help:

- mnr. Hennie Grobbelaar, 073 4455430 – Luckhoff en omliggende gebiede.

- mnr. Joggie du Plessis, 082 926 5660 – Vanderkloof-area.

- mnr. George de Vos, 072 495 4133 – Philippolis en omgewing.

- mnr. Ronnie Cawood, 0824687650 – Ghaap-area, Boshof en omliggende gebiede.

Indien lede van die publiek groot sprinkaanswerms in die Vrystaat sien, kan ’n foto en ligging ook aan jack@vslandbou.co.za gestuur word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot