AFGRI
BEAN
01 Jun
-
8572
126,00
CORN
01 Jun
-
4187,2
64,20
SOYA
01 Jun
-
7830
80,00
SUNS
01 Jun
-
8090
42,00
WEAT
01 Jun
-
6730,2
81,20
WMAZ
01 Jun
-
3716
34,00
YMAZ
01 Jun
-
3853
36,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Staat begin met regruk van plase

Die Vukani-projek om die vestiging van boere ’n hupstoot te gee, is deur mnr. Gugile Nkwinti van stapel gestuur.

Die Vukani-projek om die vestiging van boere ’n hupstoot te gee, is deur mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, in Bloemfontein van stapel gestuur.


Dit behoort binnekort na ander provinsies uitgebrei te word. Nkwinti het die plaas Cecilia, een van elf plase in die Vrystaat waarvan produksievlakke geknou is nadat dit vir grondhervorming bekom is, besoek.


Altesame R22 miljoen, ’n kwart van die elf plase se gesamentlike waarde, is vir die projek bewillig. Met die geld is onder meer toerusting en Nguni-beeste vir dié plase gekoop.


Nkwinti sê hy wil gereelde vorderingsverslae oor die projek hê. “Selfs al gaan dit sleg, moet julle praat sodat ons betyds iets daaraan kan doen. Ons is nou ’n span.”


Mnr. Vusi Mahlangu, waarnemende direkteur-generaal van landelike ontwikkeling, sê die projek sal voedselsekerheid, inkomste, werksgeleenthede en vaardigheidsontwikkeling vir plaasbewoners meebring. Hy sê die program sal gebruik word om soveel moontlik lesse te leer, dit te boekstaaf en dan te gebruik om op ander plase oor die land toe te pas.


20 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.85
-0.7%
Rand - Pond
24.69
-0.6%
Rand - Euro
21.21
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.91
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,003.65
-1.0%
Palladium
1,393.72
+1.2%
Goud
1,955.10
-0.4%
Silwer
23.33
-0.8%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,915
+1.3%
Alle aandele
75,977
+1.2%
Hulpbronne 10
68,103
+0.9%
Industriële 25
104,197
+1.4%
Finansiële 15
14,649
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
DIS TYD
Kom gesels met my. Vriendelik opreg Hou van avontuur soos gaan kamp of 'n naweek weg op motorfiets Braai Rustig by huis wees Uitgaan vir 'n drankie
Its me :-)
Ek is Wie ek is Ek gee nie voor nie Hou van grappies Love kinders Mal oor die lewe Positief
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot