AFGRI
BEAN
30 Me
-
8670,4
45,40
CORN
30 Me
-
4373
78,00
SOYA
30 Me
-
7805
-10,00
SUNS
30 Me
-
8250
-77,00
WEAT
30 Me
-
6659
50,00
WMAZ
30 Me
-
3719,2
53,20
YMAZ
30 Me
-
3810
45,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Stewige tafeldruif-oes verwag

Die tafeldruif-oes vorder tans goed. ’n Oes van sowat 5% groter as dié van 2010 word verwag, sê die Tafeldruifvereniging.

Die tafeldruif-oes vorder tans goed. ’n Oes van sowat 5% groter as dié van 2010 word verwag, sê die Tafeldruifvereniging.

Mnr. Johan van Niekerk, hoof uitvoerende beampte, sê dié oes is groter omdat die oorstromings einde 2010 en begin verlede jaar ’n kleiner as normale oes in die vorige seisoen tot gevolg gehad het.


“Ons is nou sowat ’n derde in die oestyd in, met sowat 17 miljoen kartonne wat al verpak is. Die mid-seisoen is nou op dreef en ons sal dié seisoen na verwagting sowat 50 miljoen kartonhouers pak,” verduidelik Van Niekerk. Die tafeldruifseisoen eindig in April.


Van Niekerk sê die Oranjerivier-omgewing se oestyd is amper verby, en ten spyte van die oorstromings en probleme wat dié boere ervaar het, lyk die oes goed.


Europa

Die bedryf se uitvoer na Europa ondervind tans nie druk weens die ekonomiese krisis in dié wêrelddeel nie. Van Niekerk sê hy is tevrede met die beweging van uitvoer na die vasteland se markte.


“Ons uitvoer na Europa verloop normaal en volgens beplanning. ’n Resessie was in ’n mate nog altyd vir ons bedryf goed gewees,” aldus Van Niekerk.


Hy sê weens die neiging dat mense in Europa tydens ’n resessie hulself so gesond moontlik wil hou sodat hulle hul werk kan behou, neem die verbruik van vrugte toe. “Mense koop nou meer by supermarkte en gaan eet minder in restaurante, wat ons ook bevoordeel.”


10 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.43
-0.5%
Rand - Euro
21.13
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
1,019.81
-1.0%
Palladium
1,407.08
-1.6%
Goud
1,959.19
+0.8%
Silwer
23.19
+0.1%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot