AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9780,8
66,80
CORN
29 Mrt
-
4530
-10,00
SOYA
29 Mrt
-
8244
1,00
SUNS
29 Mrt
-
8825
118,00
WEAT
29 Mrt
-
6677
-13,00
WMAZ
29 Mrt
-
3847
-36,00
YMAZ
29 Mrt
-
4073,8
-21,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Strooptyd vra ’n koelkop en ’n goeie oog!

akkreditasie
“Die mielies moet af. Jy kan jouself nie van stryk laat bring deur ’n onbenulligheid soos ’n brug wat te smal is vir jou stroper nie!”

So lag mnr. Theunis Pretorius van die MD Foundation, die bekende saamboer vennootskap van Ficksburg in die Oos-Vrystaat, oor die smal brûe wat hulle stropers en trekkers moet oorsteek soos hulle tussen die boerderygroep se wydverspreide gronde beweeg.

“Die bruggies is in die veertiger jare gebou, en ons masjiene het oor die jare al hoe groter geraak, so ons moes maar plan maak.”

Na die brûe se reëlings verdwyn het, het Pretorius toestemming van die munisipaliteit gekry om die groot sement blokke op die hoeke van die brûe gelyk te maak sodat ‘n stroper op die kante kon ry sonder dat hulle elke keer een van die dubbelwiele eers moet groot moeite moes afhaal.

“‘n Man moet maar op die middel van die pad fokus as jy so oor ‘n brug ry. As jy na die kant toe afkyk word jy lekker bang!” is Pretorius se raad. “Dit is my vennoot, Hannes Pretorius, se laaitie Willie wat die stroper in die video oor ’n brug ‘n paar kilometer buite Rosendal bestuur. Dit was ook sy eerste keer oor so ’n brug, so hy was maar lekker senuweeagtig!”

“‘n Man moet maar op die middel van die pad fokus as jy so oor ‘n brug ry. As jy na die kant toe afkyk word jy lekker bang!” is Pretorius se raad. Foto: Mnr. Theuns Pretorius
“‘n Man moet maar op die middel van die pad fokus as jy so oor ‘n brug ry. As jy na die kant toe afkyk word jy lekker bang!” is Pretorius se raad. Foto: Mnr. Theuns Pretorius
“‘n Man moet maar op die middel van die pad fokus as jy so oor ‘n brug ry. As jy na die kant toe afkyk word jy lekker bang!” is Pretorius se raad. Foto: Mnr. Theuns Pretorius

Pretorius sê hulle verwag ’n kleiner oes as verlede jaar. “Die midsomer droogte en al die reën in Maart en April het maar sy skade gemaak.” 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
+0.2%
Rand - Pond
22.37
+0.2%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
962.26
+0.3%
Palladium
1,421.35
+0.3%
Goud
1,966.90
-0.3%
Silwer
23.27
-0.2%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,726
+0.4%
Alle aandele
76,300
+0.3%
Hulpbronne 10
66,346
-0.2%
Industriële 25
103,316
+1.0%
Finansiële 15
15,564
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot