AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9704,8
87,80
CORN
28 Mrt
-
4540,4
45,40
SOYA
28 Mrt
-
8240
100,00
SUNS
28 Mrt
-
8710
57,00
WEAT
28 Mrt
-
6743
201,00
WMAZ
28 Mrt
-
3877
-11,00
YMAZ
28 Mrt
-
4082,40
12,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Studente betoog met swart gesigte

Die stryd oor toelating tot die fakulteit veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria is besig om in ’n massiewe rassedebakel te ontwikkel.

Die stryd oor toelating tot die fakulteit veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria is besig om in ’n massiewe rassedebakel te ontwikkel.


Studente het hulle vandag saam met ? afvaardiging van AfriForum Jeug swart geverf en voor die departement van hoër onderwys protes aangeteken teen die rasseteikens wat dié departement stel.


AfriForum Jeug verteenwoordig tans sowat 30 matrikulante/voornemende studente wat gesamentlik 190 onderskeidings in matriek behaal het, maar deur die UP se Fakulteit veeartsenykunde weggewys is weens beweerde swak akademiese prestasie.


Mnr. Charl Oberholzer, nasionale voorsitter van Afriforum Jeug, sê daar word plekke vir internasionale studente gereserveer terwyl studente wat tussen sewe en nege onderskeidings behaal het, die deur gewys word.


Rasseteikens

Nadat AfriForum Jeug ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting die UP gedwing het om inligting bekend te maak oor waarom hierdie aansoekers nie toelating gekry het nie, het die universiteit aangedui dat die departement van hoër onderwys rasseteikens stel en dat hulle daarvolgens geoormerkte finansiering ontvang.


Die departement se oogmerk is dat die UP se Fakulteit veeartsenykunde die nasionale demografie moet weerspiëel.


“Jongmense wat eers in 1993 gebore is, moenie gebuk gaan onder rasgedrewe beleide nie. Hulle verdien ? billike geleentheid en hulle waardigheid word aangetas wanneer hulle in raskategoriëe ingedeel word,” sê Oberholzer.


AfriForum dring daarop aan dat rasseklassifisering gestaak word sodat alle rasse gelyk behandel kan word.


30 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Kom ons sien wat die toekoms inhou..
Saggeaard met 'n passie vir my medemens, ambiseus en geniet die mooi in die lewe. Altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot