AFGRI
BEAN
05 Jun
-
8540
35,00
CORN
05 Jun
-
4137
104,00
SOYA
05 Jun
-
7760
41,00
SUNS
05 Jun
-
8341
41,00
WEAT
05 Jun
-
6560,2
-13,80
WMAZ
05 Jun
-
3725
30,00
YMAZ
05 Jun
-
3855
42,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Suid-Afrika steeds ’n netto uitvoerder van mielies

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Hoewel graanboere verlede jaar moeilike produksietoestande moes trotseer en al was die mielie-oes 10% kleiner as die vorige jaar, is die land steeds ’n netto uitvoerder van mielies wat ook sy buurlande van voedsel kan voorsien.

Mielie-uitvoer vir die 2019-’20-bemarkingsjaar wat in Mei 2019 begin het, het teen 17 Januarie op 848 205 ton gestaan, wat gelykstaande is aan 70% van die geraamde 1,2 miljoen ton uitvoer vir die seisoen. Van die uitvoer was 573 968 ton witmielies en 274 237 ton geelmielies waarvan die meeste na Namibië, Mosambiek en Zimbabwe uitgevoer is.

Volgens die SA Graaninligtingsdiens (Sagis) se jongste syfers is in dieselfde tydperk 431 821 ton geelmielies ingevoer wat hoofsaaklik vir kusgebiede bestem was. Mnr. Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, sê die verwagting was dat daar in die bemarkingsjaar altesaam 525 000 ton ingevoer sal word. Dit beteken 82% daarvan is reeds ingevoer.

Sagis se syfers oor die verwagte uitvoer van 20 Januarie tot middel Maart dui daarop dat handelaars nog 162 861 ton mielies wil uitvoer. Daarvan sal 103 258 ton witmielies wees en 59 603 geelmielies. Bykans geen invoer word in dié tyd verwag nie.

Wat koring betref, het invoer vir die bemarkingsjaar wat in Oktober begin het, teen 17 Januarie op 437 160 ton gestaan, wat gelykstaande is aan 27% van die verwagte invoer van 1,6 miljoen ton. Sihlobo sê hierdie verwagte invoer is 14% meer as die vorige bemarkingsjaar weens ’n swakker oes te midde van ongunstige weerstoestande in die Wes-Kaap.

Hy glo die reën van die afgelope paar weke in die somerreëngebied het baie gehelp om grondvogtoestande te verbeter en dat toestande gunstiger is as ’n jaar gelede. “Teen 10 Januarie was 90% van die geraamde 2,5 miljoen ha mielies vir die produksieseisoen al geplant, hoewel baie daarvan ná die optimale planttyd geplant is. Dit kan later tot probleme met ryp lei.”

Hoewel baie nog in die komende weke skeef kan loop, raam markkenners in hierdie stadium die mielie-oes op 12 miljoen tot 14 miljoen ton, wat aansienlik beter as die afgelope seisoen se 11,2 miljoen ton sal wees.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
DIS TYD
Kom gesels met my. Vriendelik opreg Hou van avontuur soos gaan kamp of 'n naweek weg op motorfiets Braai Rustig by huis wees Uitgaan vir 'n drankie
Its me :-)
Ek is Wie ek is Ek gee nie voor nie Hou van grappies Love kinders Mal oor die lewe Positief
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot