AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Suikerbedryf gee R5 miljoen vir beurse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan van der Merwe
Foto: Johan van der Merwe
Aansoeke is nou oop vir die Sugar Industry Trust Fund for Education (SITFE) se beurse vir eerstejaarstudente wat wetenskap, ingenieurswese en landbou aan Suid-Afrikaanse tersiêre instellings wil studeer.

SITFE, ’n inisiatief van SA Suikerrietkwekers, bestaan reeds 57 jaar en het gedurende die covid-19-pandemie sy klem verskuif om studente te steun wat nie hulpmiddele soos data, boeke en skootrekenaars kan bekostig nie.

Die fonds het nou R5 miljoen vir sy beursprogram beskikbaar gestel, wat deel vorm van die suikerbedryf se onderneming om oor die volgende vyf jaar meer as R1 miljard in die bedryf se transformasie te belê.

Hoewel die beursprogram hoofsaaklik op kinders van suikerrietkwekers en plaaswerkers in KwaZulu-Natal en Mpumalanga gemik is, kan alle studente in toepaslike studierigtings daarom aansoek doen.

Volgens mnr. Andrew Russell, voorsitter van SA Suikerrietkwekers, is die doel van die program om steun te bied aan gesinne in gebiede waar suikerriet gekweek word en wat ’n inkomste van R350 000 tot R600 000 per jaar verdien. “Ons doen dit so omdat hierdie families gewoonlik van finansieringskemas vir studente uitgesluit word.”

Hy sê die suikerbedryf is een van die mees arbeidsintensiewe bedrywe in die landbousektor en skep as gevolg daarvan baie noodsaaklike werksgeleenthede in veral landelike gebiede. Baie hiervan is egter laergeskoolde werksgeleenthede. “Deur hierdie beurs-inisiatief hoop SA Suikerrietkwekers om meer van die land se jeug te bemagtig met die vaardighede wat vir ’n professionele loopbaan in hierdie bedryf benodig.”

Beursaansoeke sluit op 31 Oktober. Besoek www.sitfe.co.za of stuur ’n e-pos na bursaries@sasa.org.za vir nog inligting.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.25
+1.5%
Rand - Pond
22.41
+1.1%
Rand - Euro
19.84
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
983.05
+1.1%
Palladium
1,438.36
+2.3%
Goud
1,969.43
+1.5%
Silwer
22.98
+2.6%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hier om nuwe mense te ontmoed
Ek is vol lewe hoi van uitdaacings jonk van hart en flees Hou van buitelewe visvang lamp Hou van lag en liefde
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot