AFGRI
BEAN
05 Jun
-
8540
35,00
CORN
05 Jun
-
4137
104,00
SOYA
05 Jun
-
7760
41,00
SUNS
05 Jun
-
8341
41,00
WEAT
05 Jun
-
6560,2
-13,80
WMAZ
05 Jun
-
3725
30,00
YMAZ
05 Jun
-
3855
42,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Suikerbedryf kan inligting uitruil om bedryf te stabiliseer

akkreditasie
Foto: Johan van der Merwe
Foto: Johan van der Merwe
Die Mededingingskommissie het die Suid-Afrikaanse Suikervereniging (SASV) vrygeskeld van nie-mededingende gedrag sodat die suikerbedryf inligting met belanghebbendes kan uitruil in ’n poging om stabiliteit in die bedryf te verseker en om transformasie aan te dryf.

Die SASV se aansoek vir vryskelding is tot 31 Junie 2021 goedgekeur op voorwaarde dat die inligting wat die SASV en sy lede uitruil, beperk is tot dit wat nodig is om uitvoering te gee aan die oogmerk van die meesterplan vir die suikerwaardeketting wat vir tot 2030 ontwikkel is, sonder dat mededinging op lang termyn in gedrang gebring word.

Rede vir aansoek

Die vereniging het op 17 Augustus vanjaar die aansoek ingedien en die kommissie het dit goedgekeur, terugwerkend vir die tydperk vanaf 1 Julie 2020 tot 31 Junie 2021. Die aansoek het gevra dat produsenteprysverhogings vir suiker in toom gehou moet word ten opsigte van tydsberekening, kennisgewing en die manier hoe die soort prysverhogings toegepas word; om vertroulike mededingende inligting uit te ruil en betrokke te raak by verskeie ingrypingsopsies wat ingestel kan word om kleinskaalse suikerrietprodusente te ondersteun en te verseker dat hulle ’n volhoubare deel van die suikerwaardektting word; vertroulike mededingende inligting met die belanghebbendes in die suikerbedryf, insluitend suikerrietkwekers, meulenaars en suikerrafineerders uit te ruil tot voordeel van die herstrukturering van die bedryf; en ook inligting uit te ruil met die Eswatini-suikervereniging, insluitend inligting oor produksievolumes, plaaslike en uitvoerverkoopsvolumes, pryse en die identifikasie van geleenthede vir diversifikasie sodat daar met die Eswatini-suikervereniging geskakel kan word om beleidsharmonisering ten gunste van albei lande se suikerprodusente te bereik.

Voorwaardes

Die jaar lange vrystelling is onder sekere voorwaardes toegestaan. Van die voorwaardes is dat daar geen koördinering en uitruil van inligting tussen die meulenaars rakende werklike pryse aan kleinhandelaars, grootmaathandelaars en industriële suikerverbruikers plaasvind nie.

Meulenaars moet steeds onafhanklike besluite rakende pryse of verhogings kan neem.

Die inligting wat uitgeruil kan word om kleinskaalse suikerrietkwekers te behou en te ondersteun, is beperk tot die koste van produksie en volume-uitsette en die inligting moet anoniem en per streek uitgeruil word. Geen inligting mag verskaf word aan individue buite die strukture van die SASV nie en alle inligting wat die bedryf wil uitruil, moet via die SASV gedoen word. Ook belangrik is dat alle inligting deur ’n fasiliteerder van die departement van handel, nywerheid en mededinging goedgekeur word voordat dit uitgeruil mag word.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.96
+1.4%
Rand - Euro
20.66
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,030.46
+2.5%
Palladium
1,413.51
-1.6%
Goud
1,963.97
+0.8%
Silwer
23.61
-0.1%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom kyk saam met my die sonsondergang oor die see.
Ek dink nie ek is n slegte ou nie en kan n goeie vriend wees aan iemand. Ek hou nie van valse mense nie. Wanneer my kop bietjie besoedel is spring ek op my motorfiets en dit...
Wonderwerke vir Liefde....
Leer my ken om uit te vind. daar is baie! Ek hou van te veel dinge, die natuur en nuwe uitdagings. Stap in die berge, kamp onder die sterre. n motorfiets - en laat slaap is ook...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot