AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
4000
13,00
SOYA
09 Jun
-
7752
89,00
SUNS
09 Jun
-
8625
-29,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3605,60
48,60
YMAZ
09 Jun
-
3859,4
11,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Suikerbedryf se krisis verdiep: Meule in sakeredding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Lloyd Phillips
Ter illustrasie. Foto: Lloyd Phillips
Die feit dat die Gledhow-suikermeule in sakeredding geplaas is, is ’n teken van die bedryf se verdiepende krisis, sê die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging.

Mnr. Andrew Russell, voorsitter van die vereniging, sê die aankondiging oor die sakeredding is ook ’n teken dat dringende ingryping nodig is om te keer dat die bedryf se krisis verder verdiep.

Luidens ’n verklaring deur die vereniging bied die Gledhow-meule in Stanger, KwaZulu-Natal, ’n diens aan meer as 245 kwekers wat meer as 1,1 miljoen ton suikerriet per jaar produseer. Dit is 6% van die bedryf se totale uitset.

Hierdie boere verskaf werk aan meer as 3 400 werkers uit die omliggende gemeenskappe.

Die aankondiging oor die sakeredding volg nadat Tongaat Hulett se Suid-Afrikaanse bedrywighede in Oktober verlede jaar in sakeredding geplaas is. Russell sê dié gebeurtenis het ’n akute krisis in die bedryf veroorsaak, vertragings in betalings aan kwekers en onsekerheid oor die toekoms van suikervermalingsbedrywighede aan die Noordkus van KwaZulu-Natal.

“Met die nuwe seisoen wat op 1 April vanjaar begin, staar soortgelyke onsekerhede die kwekers wat aan Gledhow verskaf, nou in die gesig betreffende of die meule soos gewoonlik bedryf sal word en in staat sal wees om betalings te maak vir suikerriet wat gelewer word en sy finansiële verpligtinge aan die bedryf na te kom.

“Die maalbedrywighede by Gledhow is noodsaaklik vir die meule se oorlewing en vir die kwekers in die streek.”

Russell sê die kwekersvereniging is in uitgebreide gesprekke met die bestuur van die meule, die Suid-Afrikaanse Suikervereniging en sy lede. “Ons sal elke moontlike poging aanwend om die kwekers wat aan Gledhow verskaf, te ondersteun, en om die lewensbestaan te beskerm van diegene wat deur die bedryf ondersteun word.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.75
+0.5%
Rand - Pond
23.52
+0.6%
Rand - Euro
20.18
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.58
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,008.29
-0.1%
Palladium
1,353.98
-0.5%
Goud
1,963.46
-0.1%
Silwer
24.31
+0.2%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,629
-0.1%
Alle aandele
76,987
-0.0%
Hulpbronne 10
68,417
-1.1%
Industriële 25
102,981
-0.4%
Finansiële 15
15,898
+2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom, sê 'n bietjie "hallo"!
Goeie intelligente geselskap. Ek ontmoet graag nuwe mense en gou daarvan om tyd saam deur te bring. Opreg en 'n staatmaker.
Helder enige donker op
Rustige en kalm persoonlikheid Jonk van gees Posetief Kreatief Boekwurm met passie vir kook en bak Muskiek mal Buitelewe mal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot