AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Suikerrietboer as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar aangewys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Brad O’Neill. Foto: Verskaf
Mnr. Brad O’Neill. Foto: Verskaf
Die holisties gesinde en entrepreneuriese suikerrietboer mnr. Brad O’Neill (39) is as die 2021 Toyota en Kwanalu se Jongboer van die Jaar gekroon.

Die holisties gesinde en entrepreneuriese suikerrietboer mnr. Brad O’Neill (39) is as die 2021 Toyota en Kwanalu se Jongboer van die Jaar gekroon. Hy was by die Suid-Afrikaanse wynbedryf betrokke voordat hy in 2010 die bestuur van sy gesin se plaas Seafield by Richmond in KwaZulu-Natal oorgeneem het.

In ’n verklaring deur die KwaZulu-Natalse landbou-unie (Kwanalu) word gesê O’Neill het die beoordelaars beïndruk met sy toewyding tot presisieboerdery, sy gevorderde en volhoubare biodinamiese praktyke, en hoe hy op die plaas waarde tot sy suikerriet toevoeg met die Sugar Baron Craft Distillery, wat rum vervaardig.

“Brad se visie en sy metodiek is die aanvaarding van die beste bestuursbenaderings vir albei sy bedrywighede, terwyl volhoubare biodinamiese praktyke toegepas word. Hy handhaaf gesonde verhoudings met sy personeel deur middel van opheffingsprogramme, deurlopende opleiding, verbeterde lewensomstandighede, die verskaffing van persoonlike beskermende toerusting, en gesinsversekeringspolisse,” lui die verklaring.

O’Neill is ’n lid van Kwanalu, die Richmond-boerevereniging, die Middelland-suid se suikerrietplaag-en-siektekomitee en die Richmond-brandbeskermingsvereniging.

In die verklaring sê O’Neill hy probeer om die grense te verskuif met nuwe tegnieke en om konsekwent elke faset van sy boerdery te probeer verbeter. “Ek glo nie daarin om die wiel te herskep nie, maar eerder om dit te wysig en te verbeter. Ek is ongelooflik bevoorreg en dankbaar dat ek my droom om ’n suikerrietboer te wees, nou uitleef.”

Me. Sandy La Marque, uitvoerende hoof van Kwanalu, sê sy en die beoordelaars was beïndruk deur die uiters hoë standaard van die finaliste in vanjaar se kompetisie. Dit dui op die ’n ongelooflike hoë standaard van die landbou in KwaZulu-Natal.

O’Neill word nou ’n finalis in die nasionale Jongboer van die Jaar-kompetisie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Opsoek na nuwe avonture
Ek is spontaan en iemand wat nie bang is om die lewe ten volle te geniet nie. Is 'n verantwoordelike mens en stel ander se belange altyd op die hart. Is baie lief vir kos...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot