AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Suikertaks: Bitter pil vir landbou

Die beoogde suikertaks om Suid-Afrikaners se groter wordende vetsug te bekamp, kan werksgeleenthede in die landbou ? knou gee.

Hoewel suikerbelasting alleen nie die land se vetsugprobleem sal oplos nie, moet die Regering iewers ingryp om dié groter wordende probleem op te los, het die Parlement se portefeuljekomitee vir finansies gehoor.

Openbare verhore oor die Nasionale Tesourie se beplande instel van suikerbelasting, wat spesifiek gemik is om die verbruik van versoete suikerdrankies soos koeldrank te ontmoedig, is by die Parlement gehou. Die idee met dié belasting is volgens die tesourie om openbare gesondheid en maatskaplike welstand te bevorder.

Oor die afgelope 30 jaar het vetsug in Suid-Afrika só posgevat dat die land nou die ergste in sub-Sahara-Afrika hierdeur geraak word. Dit verhoog die landsburgers se kans tot hartsiektes, diabetes en kanker.

Om gesondheid te bevorder

Mnr. Ismail Momoniat, adjunkdirekteur-generaal by die Nasionale Tesourie, sê fiskale maatreëls kan gebruik word om gesondheid te bevorder en siektes te voorkom. Die Regering wil versoete suikerdrankies met 2,29c vir elke gram suiker per liter belas. Hoewel erken word dat versoete suikerdrankies nie alleen tot die vetsugprobleem bydra nie, moet iewers begin word, sê Momoniat.

Lede van die portefeuljekomitee het hulle kommer uitgelig dat dié belasting dalk nie die mees doeltreffendste ingryping is as die doel is om die inkomste van die fiskus te verhoog nie. Hulle het ook uitgewys dat nie net koeldrank suiker bevat nie, maar ook ander kosprodukte, soos tamatiesous. Bykomende belasting later op alle kosprodukte nodig wees.

Intussen het die Vrugtesapvereniging, Safja, begin pleit dat 100% vrugtesappe by dié belasting uitgesluit moet bly. Mnr. Rudi Richards, algemene bestuurder van Safja, sê 100% vrugtesap is ’n natuurlike produk, waarby geen suiker gevoeg is nie en voedingsvoordele het. “Duidelike bewyse bestaan reg oor die wêreld dat vrugtesappe deel van die dieetinname moet wees. Dit is vars vrugte wat slegs versap is.”

'Sluit 100% vrugtesap uit'

Richards sê die lande wat reeds suikerbelasting ingestel het, het 100% vrugtesap by die belasting uitgesluit. Dié belasting se impak op die vrugtebedryf sal ook so beduidend wees dat dit ’n effek op die 30% appels en 25% lemoene sal hê wat nie geskik is vir die vars vrugtemark nie.

Kommer dat werkloosheid in landelike gebiede sal toeneem en kleinskaalse suikerrietboere in meer onstabiliteit gedompel sal word, is deur dr. Thomas Funke, kommersiële hoof van die SA Suikerrietvereniging (SASA), beklemtoon. Die bedryf het weens die droogte in 2013 laas ’n normale seisoen gehad. Hy het vir geen suikerbelasting gepleit.

Mnr. Rolf Lütge, voorsitter van SASA, stem saam dat ’n verlies aan inkomste en ’n vermindering in suikerverbruik sal meebring dat die bedryf sal krimp en werksverliese onafwendbaar sal wees.

Miljoen mense van suikerbedryf afhanklik

Die suikerbedryf skep sowat 85 000 direkte werke wat meer as 11% van die arbeidsmag in die landbou verteenwoordig. Indirekte arbeid word op 350 000 bereken en ongeveer ’n miljoen mense of 1% van die land se bevolking is van die bedryf vir hulle bestaan afhanklik.

Oor die kommer rakende werksverliese, sê Momoniat dat werksverliese afhang van hoe die koeldrankbedryf transformeer deur gesonder alternatiewe te ontwikkel.

* Na verwagting sal mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, in sy begrotingsrede op 22 Februarie die weg met dié belasting vorentoe sal aandui.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot