AFGRI
BEAN
26 Me
-
9371
0,00
CORN
26 Me
-
4480
0,00
SOYA
26 Me
-
7813
0,00
SUNS
26 Me
-
8220
0,00
WEAT
26 Me
-
6690
0,00
WMAZ
26 Me
-
3644
0,00
YMAZ
26 Me
-
3750
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
0,65
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Sutherland juig oor sneeu!

akkreditasie
Die gemeenskap van Sutherland bibber behoorlik Maandagoggend, met die distrik wat met sneeu bedek is.

Me. Hester Obermeyer, skakelbeampte van die Sutherland-droogtekomitee, sê hulle is baie dankbaar vir die vog wat die sneeu na dié droë wêreld bring. “Dit sal veral ons grondvog aanvul namate die sneeu smelt.” Die sneeu het deur die nag begin val. 

Intussen is boere in die Swartland baie dankbaar vir goeie reën wat die afgelope naweek in die distrik geval het. Mnr. Andries Theron, voorsitter van Graan SA se wintergraanwerkgroep, sê van 36 mm tot 58 mm is plek-plek gemeet. Die syfers wat by hom aangemeld is, is 58 mm (Hermon), 36 mm (Koeberg), 34 mm tot 38 mm (Koringberg) en 43 mm (Piketberg).

'n Laag sneeu bedek ook die dorp. Foto: Charl du Plessis
'n Laag sneeu bedek ook die dorp. Foto: Charl du Plessis
'n Laag sneeu bedek ook die dorp. Foto: Charl du Plessis
'n Laag sneeu bedek ook die dorp. Foto: Charl du Plessis
'n Gevriesde waterbak. Foto: Liza Rabe
'n Boom dra swaar aan die sneeu. Foto: Liza Rabe
Dagbreek met sneeu op die werf by die plaas Panorama by Sutherland. Foto: Hester Obermeyer.
Dagbreek met sneeu op die werf by die plaas Panorama by Sutherland. Foto: Hester Obermeyer.
Die fiets sal eers heelwat later vandag gebruik word, vertel Obermeyer. Foto: Hester Obermeyer.
Dagbreek met sneeu op die werf by die plaas Panorama by Sutherland. Foto: Hester Obermeyer.
Dagbreek met sneeu op die werf by die plaas Panorama by Sutherland. Foto: Hester Obermeyer.
Dagbreek met sneeu op die werf by die plaas Panorama by Sutherland. Foto: Hester Obermeyer.
Sneeu op 'n plaas naby Sutherland. Foto: At Brink

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.69
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe kans
Ek is reguit eerlik op die man af. Loop nie draaie nie. Ek Hou van diere en suite lewe. Hou van naturuur. Besigtig natuur. Ek het Soos baie Ander ook seer gekry, wil n laaste...
Doen alles met liefde
Liefde is vir baie belangrik. Opregte liefde. Ek is n baie saggeaarde omgee persoon wat dit geniet om tyd by die huis te spandeer. Bietjie van n introvert. Wanneer die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot