AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8938
0,00
CORN
17 Aug
-
4038
0,00
SOYA
17 Aug
-
8745
0,00
SUNS
17 Aug
-
10638
0,00
WEAT
17 Aug
-
7064
0,00
WMAZ
17 Aug
-
4261
0,00
YMAZ
17 Aug
-
4222
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Swaar reën, sluiting van paaie kniehalter KZN-landbousektor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Brug is vir verkeerd gesluit in die distrik Illovo in die KwaZulu-Natalse Middelande na die swaar reën die afgelope twee dae. Foto: Verskaf deur KwaNalu
'n Brug is vir verkeerd gesluit in die distrik Illovo in die KwaZulu-Natalse Middelande na die swaar reën die afgelope twee dae. Foto: Verskaf deur KwaNalu
Die onlangse gure weer in KwaZulu-Natal het die uitvoer van produkte en invoer van landbouverwante goedere aansienlik geraak en kan op lang termyn gevolge vir die landbousektor inhou.

Die binneland en Noord- en Suidkus van KwaZulu-Natal is die hardste deur die onlangse gure weer getref, sê me. Sandy la Marque, uitvoerende hoof van die KwaZulu-Natalse landbou-unie (Kwanalu).

Infrastruktuur is op groot skaal verwoes, veral paaie en brûe om Durbanhawe, en die beweging van goedere is baie beperk. Die toegang tot die aflaai- en optelpunte sal volgens haar ’n impak op die landbousektor hê, terwyl daar reeds kommer bestaan oor die toestand van Suid-Afrika se padnetwerk in landelike gebiede en die impak daarvan op voedselsekerheid, die landbousektor en ekonomiese groei.

“Sonder goeie infrastruktuur en basiese dienslewering sal die impak ernstig wees op groei en indiensneming, investering en uitvoergeleenthede belemmer. Die jongste ramp in KwaZulu-Natal bewys weer hoe vatbaar die landbousektor is en hoe belangrik die identifikasie en prioritisering van voorkomende maatreëls, onderhoud, ekonomiese nodes en deurgange is. Hierdie ekonomiese deurgange kan regdeur die provinsie gevind word.”

Daadwerklike optrede om KwaZulu-Natal se infrastruktuur te herstel en te onderhou is volgens La Marque ’n prioriteit wat selfs meer pertinent vir die landbousektor word.

Durbanhawe

Volgens Transnet-haweterminale (TPT) is terminale by Durbanhawe in bedryf, maar hulpbronne is beperk. Transnet se ingenieursonderhoudspan het sy ondersoek na die skade voltooi en begin met geringe werk wat deur sommige masjinerie benodig word.

TPT konsentreer nou op herstel en sal alles moontlik doen om vertragings te minimaliseer en doeltreffendheid by die hawe te verbeter.

Mnr. Hannes de Waal, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging (SKV), sê voertuie wat vir Bayhead bestem was, moet eerder van Solomon Mahlangu-, Bluff- en Iranweg gebruik. Hierdie roete is egter nie geskik vir die hoeveelheid vragmotors wat gewoonlik Bayheadweg gebruik nie.

“Erge opeenhopings is onvermydelik. Daar is tans geen aanduiding van wanneer die tydelike of permanente herstel van Bayheadweg afgehandel sal wees nie.”

De Waal sê terwyl daar plek in die koue-opbergingsgeriewe by die Durbanhawe is, kan vrugte daarheen gestuur word, maar die vrugte sal na verwagting ’n tyd in die hawe staan. Daar is geen aanduiding van wanneer vragmotors weer soos normaalweg sal beweeg nie.

Aangesien ’n aantal verkoelde vraghouers weens die gure weer en gevolglike vloede beskadig is, waarsku hy dat die beskikbaarheid van vragmotors waarskynlik vir die grootste gedeelte van die seisoen ’n kwessie sal wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp. Geniet netjiese tuin. Ek hou van mense wat intelegent gesels wat oop is vir redenasies, wat nie in...
Looking for my soulmate
I am a divorced lady, i am still looking for the one. I am a mommy of two furbabies, they are my life, they are my kids. I am very family orientated. I am not interested in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot