AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Swart boere eis titelaktes by Uniegebou

Swart boere het na die Uniegebou opgeruk om titelaktes te eis vir die grond waarop hulle boer en dat die Regering sy hulpprogramme moet regruk.

Sowat 300 lede van African Farmers’ Association of South Africa (Afasa) en die nasionale organisasie vir opkomende rooivleisboere (Nerpo) het Pretoria op 25 Oktober in 'n stoet binnegery en voor die Uniegebou gaan betoog, met die hoop dat pres. Jacob Zuma hul versoekskrif sou ontvang.

Hulle was nie beïndruk dat mnr. Mdu Shabane, direkteur-generaal van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, vir dié taak gestuur is nie.

Mnr. Aggrey Mahanjana, sekretaris-generaal van Afasa en groepbesturende direkteur van Nerpo, het gesê Zuma moet binne 24 uur telefonies ontvangs erken, anders sal die boere wéér 'n optog hou.

'Regering maak net planne, voer niks uit nie'

Afasa en Nerpo sê in die versoekskrif die Regering is al jare lank “voortdurend in beplanningsmodus en kom byna nooit sover om die planne met betekenisvolle invloed uit te voer nie”.

Aanstaande jaar behoort as Jaar van die Kommersialisering van Swart Boere verklaar te word, sê hulle.

Boere moet in staat gestel word om grond te besit of langtermyn-verblyfsekerheid te hê. “Die grondhervormingsproses het baie swart boere as onwettige plakkers op grond gelaat, met geen bewys van verblyfsekerheid nie en sekerlik geen eienaarskap van die grond nie.

As sake verander

“Sou die politieke getye verander, sal baie swart boere geen toevlug hê om op die grond te bly waarop hulle boer nie,” lui die versoekskrif.

Die organisasies eis verder dat die Regering se hulpprogramme hulle in staat moet stel om mededingend gehalteprodukte vir hoofstroommarkte te kan produseer. “Die produsent-steunprogramme het nie gehelp om boere se ondernemings tot haalbare kommersiële eenhede te ontwikkel nie.

“Pleks daarvan is 'n self-vernietigende afhanklikheidsindroom gekweek, met baie begunstigdes wat nie op hul eie kan oorleef wanneer steun eindig nie.”

Waarde vir geld

Om seker te maak die Regering kry waarde vir die geld wat bestee word, moet vordering met ontwikkeling van swart boere gemonitor word en provinsies en distrikte wat swak presteer, onder administrasie van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye geplaas word, lui die versoekskrif.

Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA, en me. Annette Steyn, DA-skaduminister oor landbou, het die betoging bygewoon om hul steun te wys.

“Ons is moeg daarvan dat die boere nie titelaktes kan kry om te produseer nie,” het De Villiers gesê, terwyl Steyn die belangrikheid van titelaktes benadruk het omdat dit nodig is as kollateraal.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot