AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9617
0,00
CORN
28 Mrt
-
4624
0,00
SOYA
28 Mrt
-
8120
0,00
SUNS
28 Mrt
-
8620
0,00
WEAT
28 Mrt
-
6506
0,00
WMAZ
28 Mrt
-
4034
0,00
YMAZ
28 Mrt
-
4048
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Swart boere moeg gewag vir steun

Kleinskaalse boere is nie gelukkig met die stadige tempo van grondhervorming en steun aan boere nie, en wil daaroor gesels.

'n Konferensie om transformasie in die landbou en agribesigheid te bespreek, word deur die African Farmers Association van SA (AFASA) beplan. Die tema is: Die kommersialisering van swart boere.

Dr. Vuyo Mahlati, voorsitter van AFASA, sê in 'n nuusverklaring dié gaan 'n baanbrekende konferensie wees en is daarop gemik om openbare én private belanghebbendes te betrek om 'n eerlike beskouing van transformasie in die landbou te kry. Die belangrikste aspek sal wees om knelpunte wat transformasie belemmer, uit te lig.

"Die konferensie is 'n platform om op die pogings van transformasie deur openbare en private instellings te fokus. Die konferensie sal ook kyk na beleggingstrategieë om 'n inklusiewe en mededingende landboubedryf te bevorder.”

Wat is 'n suksesvolle praktyk?

Sy het gesê die bedryf moet ook vra wat as suksesvolle praktyke beskou word, en dié wat nie die paal haal nie. "Aan die einde van die konferensie is die doel 'n samewerkende benadering tot transformasie om 'n lewensvatbare en inklusiewe kommersiële boerderysektor en landboubesighede te skep," sê Mahlati.

AFASA het met die Nasionale Landboubemarkingsraad en die Landbounavorsingsraad saamgewerk om 'n kennissentrum te vestig om boere met inligting te ondersteun. “Ons het ook 'n sterk betrokkenheid by verskillende landbou-kommoditeitsorganisasies gehad, want ons verstaan ??dat ons werk die koppelings moet kataliseer en 'n moet oorsigrol speel in terme van hoe vinnig transformasie gevolg word en of dit regverdig is."

Vir swart en wit

"Ons glo dat die kwessie van transformasie almal se verantwoordelikheid is, beide swart en wit, mans en vroue, jong en ou, openbare en private organisasies. Vir die Suid-Afrikaanse landbou om wêreldwyd te groei en mededingend te wees, moet ons dit regkry en seker maak ons ??het nie 'n noue fokus op transformasie nie,” het Mahlati afgesluit.

Verskeie bekendes in die landbou is na die konferensie genooi, ook om bydraes te lewer, soos  Grondminister Gugile Nkwinti, Landbouminister Senzeni Zokwana, mnr. Tshokolo Petrus Nchocho van die Land Bank en 'n vorige Minister van Finansies, mnr. Nhlanhla Nene. Mnre. Omri van Zyl van Agri SA, Bennie van Zyl van die TLU SA, dr. Theo de Jager, en mnr. Aggrey Mahanjana van Nerpo is ook genooi om aan paneelbesprekings deel te neem.

Die konferensie is vanaf 30 Julie tot 1 Augustus in Boksburg. Program hieronder aangeheg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
+0.3%
Rand - Pond
22.49
+0.0%
Rand - Euro
19.74
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
970.96
+0.3%
Palladium
1,409.53
+0.6%
Goud
1,957.07
+0.0%
Silwer
22.96
-0.5%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
69,785
0.0%
Alle aandele
75,284
0.0%
Hulpbronne 10
64,924
0.0%
Industriële 25
102,191
0.0%
Finansiële 15
15,417
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot