AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Swemmers durf besoedelde Vaalrivier aan vir bewusmaking

akkreditasie
Só is rommel by Vaalrivierpark op die Vaalrivier se oewer gestrooi. Foto: Verskaf
Só is rommel by Vaalrivierpark op die Vaalrivier se oewer gestrooi. Foto: Verskaf
Min mense is bereid om in ’n besoelde rivier te swem. Die swemmers van Swim for Rivers spring egter juis in dié water om bewustheid oor die besoedeling van Suid-Afrika se riviere te bevorder.

Verlede naweek het vier van dié groep se swemmers, mnre. Andrew Chin en Craig Bishop van Kaapstad en mee. Mandy Uys en Joy Roach van Oos-Londen, die uiters besoedelde water van die Vaalrivier in Mpumalanga aangedurf.

Hulle het Vrydag sowat 10 km stroomaf in die rigting van die Grootdraaidam geswem en gevind die rivier is in ’n onverwags goeie toestand danksy die onlangse reën. Die swemmers het egter Saterdag slegs 5 km in die rigting van Standerton geswem.

vaalrivier
Van links is me. Mandy Uys, mnr. Andrew Chin, mnr. Craig Bishop en me. Joy Roach. Foto: Verskaf

Chin sê die swemmers was aanvanklik van plan om verder te swem, maar het van plan verander aangesien die Menseregtekommissie onlangs gesê het die Vaalrivierstelsel is onaanvaarbaar besoedel, hoofsaaklik omdat kiloliters onbehandelde riool sy weg na Suid-Afrika se tweede grootste waterweg vind.

“Ons was aangenaam verras oor die gehalte van die water waarin ons geswem het. Ons het egter uit die rivier geklim voor ons Standerton bereik het. Daar het ons gesien hoe riool in die strate vloei. Dit het ons moedeloos oor die toestand van die rivier laat voel.”

Die swemmers het Sondag ’n skoonmaakaksie saam met Lekwa Clean Up Crew, me. Angel Khanyile, ’n plaaslike DA-LP, en ander lede van die DA in die Vaalrivierpark in Standerton onderneem. Altesame 90 sakke gemors wat in die rivier sou beland het, is verwyder.

vaalrivier
Die plek waar die swemmers in die Vaalrivier begin swem het. Foto: Verskaf

Chin sê geen van die swemmers is siek nadat hulle in die rivier geswem het nie.

Die groep het reeds in sewe van die land se besoedelde rivier geswem en beoog om nog in Noordwes en Limpopo ook te gaan swem.

Chin sê hulle het al baie hulp en gasvryheid van boere geniet elke keer as hulle ’n besoedelde rivier aandurf. “Boere besef die belang van skoon water. Veral boere wat hul produkte uitvoer, filtreer die rivierwater wat hulle vir besproeiing gebruik om te keer dat hul gewasse met onder meer Escherichia coli-bakterieë besmet word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.57
-0.2%
Rand - Euro
18.48
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot