AFGRI
BEAN
30 Me
-
8670,4
45,40
CORN
30 Me
-
4373
78,00
SOYA
30 Me
-
7805
-10,00
SUNS
30 Me
-
8250
-77,00
WEAT
30 Me
-
6659
50,00
WMAZ
30 Me
-
3719,2
53,20
YMAZ
30 Me
-
3810
45,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Taai ekonomiese klimaat stuit nie droogtehulp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf deur Pieter du Plessis
Foto: Verskaf deur Pieter du Plessis
Hoewel brandstof, krag en omtrent alles tans duurder word, gaan droogtehulp aan die Klein-Karoo, wat agt jaar laas ordentlike reën gehad het, voort.

Pieter du Plessis van SA for Hope, wat die naweek skenkings aan 50 boere en plaaswerkers by Kleynshoogte oorhandig het, sê dat goeie neerslae steeds die Klein-Karoo ontwyk. Dit veroorsaak dat grondwater in dié gebied so te sê heeltemal uitgeput is.

Die 53 mm reën wat begin Maart geval het, het plaasdamme aangevul, maar nie ondergrondse watervlakke genoeg aangevul dat boorgate meer water kan lewer nie.

Die organisasie is daarom dankbaar vir besighede van oor die Tuinroete, ander gedeeltes van die Kaap en KwaZulu-Natal wat hul harte en hande oopgemaak het. Te danke aan hul skenkings kon SA for Hope op Saterdag 25 Maart kruideniersware, vars groente, gebottelde water, voer, asook honde- en katkos na Kleynshoogte neem.

“Hierdie mense ry op hulle eie koste en samel skenkings in of koop aan om hierdie gemeenskap van hulp te wees. SA for Hope is totaal afhanklik van die publiek en besighede se skenkings. Ons het nie woorde om dankie te se aan elkeen wat betrokke is nie. Met elke uitreik staan ’n mens verbaas as die voertuie intrek met hul vragte.

“Daar gaan so baie voorbereiding, organisering en reëlings in om alles in te samel, kospakkies op te maak, voertuie te reël en die finale logistieke reëlings te tref. Dan kom die dag van die uitreik en ons voertuie trek een vir een in . . . Wat ’n absolute voorreg om dit te kan sien en ervaar, dat daar soveel mense is wat nog omgee en hoop bring. Dit hou ’n mens plat op die aarde en nederig.”

droogtehulp,sa for hope
Foto: Verskaf deur Pieter du Plessis
droogtehulp,sa for hope
Foto: Verskaf deur Pieter du Plessis

Du Plessis vertel die organisasie was met dié uitreik bevoorreg om leerders van Laerskool George-Suid ook saam te neem. “Om die omgee en liefde by sulke jong mense te sien is ’n riem onder die hart.”

Ná so ’n uitreik is SA for Hope se bankrekening getap en moet daar weer van voor af met insamelings begin word. “Ons kry geen staatshulp of ondersteuning van enige ander organisasies nie. Alles wat gebeur, kom van ons lede, die publiek en besighede af. Brandstofpryse, elektrisiteit en kospryse skiet die hoogte in. Beurtkrag kniehalter besighede. Daar is ’n taai ekonomiese klimaat in ons land, maar steeds steek ons lede hul hande op en raak betrokke.

“Dit is mos nou ’n voorbeeld wat ons wil oordra in Suid Afrika. Maak nie saak wat nie, ons sal nie ons boere, hul werkers en die gemeenskappe aan hul eie lot oor laat nie. Raak betrokke, ’n blikkie kos kan ’n verskil maak, ’n sakkie hondekos, ’n sak voer, ’n bottel water . . . Selfs net jou glimlag en teenwoordigheid op so uitreik maak ’n verskil. Raak betrokke by SA for Hope en wees die verskil.”

Besoek SA for Hope se Facebookblad vir nog inligting.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.43
-0.5%
Rand - Euro
21.13
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
1,019.81
-1.0%
Palladium
1,407.08
-1.6%
Goud
1,959.19
+0.8%
Silwer
23.19
+0.1%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot