AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Tafeldruiwe - normale oes verwag

Hoewel dit nog vroeg in die seisoen is, verwag die Suid-Afrikaanse Tafeldruifvereniging ‘n normale oes die jaar.

Hoewel dit nog vroeg in die seisoen is, verwag die SA Tafeldruifvereniging ‘n normale oes vanjaar.

Mnr. Johan van Niekerk, voorsitter, sê die oes is sowat ‘n week later as verlede jaar en vroeë tekens dui op normale produksie.

Volgens Van Niekerk het die meeste wingerde normaal gebot en is die trostelling normaal. Hy sê die produsente wag nog op reën en moontlik hael, maar hulle is versigtig optimisties. “Die oes is ‘n week later as verlede jaar, maar 2010 se oes was ‘n week vroeg. Die tekens is nie daar vir hoër as gemiddelde produksie nie, maar wel vir normale produksie.”


Oranjerivier

Produsente langs die Oranjerivier verwag glo ook ‘n redelike normale oes ten spyte van die oorstromings wat dié Benede-Oranjerivier vroeër die jaar behoorlik moedeloos gehad het.

Van Niekerk sê die meeste tafeldruiwe word nie direk langs die rivier geplant nie, dit is die beste plek om rosyntjiedruiwe te plant. “Ons dink ons gaan ‘n doodnormale oes hê.”

Uitvoere groei

Volgens Van Niekerk kan die bedryf duidelike groei in sy uitvoermark na die Ooste, spesifiek die verre Ooste, sien. “In 2005 is 5% van die oes na die verre Ooste, Asië, uitgevoer. Dít het van 2009 na 2010 van sowat 15% na 18% gegroei. Die totale uitvoer na die twee streke is sowat 30% van die oes.”

Die groei vind ten koste van Europa plaas. Sowat 65% van Suid-Afrika se tafeldruiwe word jaarliks na Europa en Brittanje uitgevoer, sê Van Niekerk.

12 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die is nie vir bang dames nie, Is jy dapper of mal genoeg ?
Ek loop nie graag heeldag my eie beeld en polish nie, ek verkies dat mense my leer ken en dan self besluit hoekom hulle van my hou of nie hou nie. Nie een van ons is perfek nie,...
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot