AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

TLU SA: Boere word soos misdadigers behandel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Michelle van der Spuy
Foto: Michelle van der Spuy
Die inhegtenisneming van verskeie boere landwyd, nadat hulle probeer het om hulself teen misdadigers te beskerm, is ’n teken dat die Suid-Afrikaanse regstelsel besig is om wetsgehoorsame burgers in die steek te laat.

Só sê mnr. Henry Geldenhuys, voorsitter van TLU SA, na aanleiding van verskeie sulke voorvalle, onder meer nege onder die organisasie se lede, wat die afgelope tyd onder sy aandag gebring is.

“Die regsproses is besig om die pad byster te raak as wetsgehoorsame landsburgers nou in die spervuur is. Dit wil voorkom of misdadigers nou gerat is om onmiddellik ’n klag vir die rig van ’n wapen, rassisme, poging tot moord, aanranding, intimidasie en selfs moord – sonder enige bewys - teen die boer by die polisie aanhangig te maak.

“In die meeste gevalle word die boer in hegtenis geneem, en bevind die wetsgehoorsame burger hom in die beskuldigdebank. Dít terwyl niks gebeur met die persoon wat eerste die wet oortree het nie.”

Geldenhuys sê dit wil voorkom of die regstelsel nou omgeswaai word – om die misdadiger te beskerm en nie na die belange van die wetsgehoorsame burger om te sien nie. “As jou plaas onwettig betree word, moet jy jouself kan beskerm! Maar nou moet jy skynbaar kies tussen om self geskiet te word of om tronk toe te gaan.”

Volgens hom doen die staat alles in sy vermoë om dié mense se borgtog ook nog teen te staan.

“Die regstelsel se onafhanklikheid en geloofwaardigheid word ernstig onder verdenking geplaas. Waar ’n boer op sy eie grond opgetree het om sy belange teen indringers te beskerm, word hy nou die misdadiger. Die aanklaers en die polisie is op hierdie manier eintlik besig om reeds tronkstraf uit te deel en ’n onskuldige party te vonnis. Dít nog voor daar enigsins ’n verhoor was.

“Dit is tog algemene kennis dat ’n boer met ’n plaas vaste eiendom het en gevolglik nie ’n vlugrisiko is nie. Nogtans behandel die staat en die polisie boere asof hulle geen vaste eiendom het nie.”

Hy sê die regstelsel is veronderstel om misdadigers vas te vat. Daar behoort volgens hom ook in ag geneem te word wie die inisieerder van die voorval was.

“Dit lyk of daar dubbele standaarde gehandhaaf word in die toepassing van die reg. Die omstandighede het sodanig versleg dat ’n wetsgehoorsame boer wat teen misdadigers optree, homself baie vinnig in die beskuldigdebank bevind. Dit was immers nie die boer wat moeilikheid gaan soek het nie! Dit is die misdadiger wat onregmatig op die boer se grond was. As die misdadiger in die eerste plek nie die grond onregmatig betree het nie, sou daar geen voorval gewees het nie. Die polisie en regstelsel glo eensydig dié oortreder se klagtes.

’n Boer blyk skuldig te wees ongeag die omstandighede voordat hy verhoor word. “Geld die emosie van die gemeenskap nou baie meer in regspleging as billikheid en regverdigheid, en die beginsel dat almal gelyk voor die reg is? Wat dan van die boer se reg om sy wettige eiendom te beskerm?”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
-0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
You, Me and Memories
Ek is n rustige mens, nie tyd meer vir dramas nie. Lewe het my n paar houe gegee, maar is nogsteeds hier. Ou cliche hou van kamp en visvang. Is genaklik in die kombuis. Indoor...
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot