AFGRI
BEAN
08 Des
-
7480
-159,00
CORN
08 Des
-
3700,2
-31,80
SOYA
08 Des
-
7509
-125,00
SUNS
08 Des
-
9338
-203,00
WEAT
08 Des
-
6160
-32,00
WMAZ
08 Des
-
3500
-34,00
YMAZ
08 Des
-
3544,2
-35,80
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

TLU SA lê terrorismeklag teen Julius Malema

akkreditasie
Mnr. Julius Malema, leier van die EFF. Foto: GCIS
Mnr. Julius Malema, leier van die EFF. Foto: GCIS
’n Klag van terrorisme is gister teen die EFF-leier mnr. Julius Malema gelê. Mnr. Henry Geldenhuys, president van TLU SA, het die klag in Sheepmoor, Mpumalanga, gelê na aanleiding van dreigemente wat verlede week op ’n byeenkoms in die Vrystaat gemaak is.

Malema het na bewering op die byeenkoms gesê die EFF sal lede van die polisie in hul huise aanval.

Netwerk24 berig dat Solidariteit en AfriForum vandeesweek ook ’n gesamentlike strafregtelike klagte van laster, sameswering vir die aanhitsing tot geweld en aanranding teen Malema ingedien het. ’n Klag is ook teen mnr. Marshall Dlamini, die EFF se sekretaris-generaal, by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien.

“Die dreigemente van Malema oor die polisie is vir TLU SA onaanvaarbaar en ’n bedreiging vir stabiliteit in die land. Suid-Afrika, en spesifiek die regering, staan op die oomblik voor een van die grootste toetse van geloofwaardigheid en stabiliteit met die manier waarop hy dié voorval hanteer,” lui ’n verklaring wat TLU SA gister uitgereik het.

Geldenhuys sê in die verklaring dit is totaal onaanvaarbaar dat enigeen blatant en in die openbaar ’n aanslag teen die polisie en sy lede voer. Die SAPD verteenwoordig die gesag in Suid-Afrika en sodanige aanslag moet dus in die ernstigste moontlike lig gesien word. Die feit dat Malema ook ’n lid van die parlement is, behoort verswarend teen hom te tel.

“Die staat behoort alle regsmiddele tot sy beskikking te gebruik om korte mette te maak met hierdie soort gedrag en uitsprake.”

Geldenhuys sê dit is onmoontlik om aan die stabiliteit in Suid-Afrika te bou wanneer sulke gedrag slegs met ’n verklaring verdoem word. “Dit is nie voldoende nie. Malema het hom nou al herhaaldelik bewys as een van die grootste destabiliseerders van wet en orde, asook verhoudinge in die land.

“Dit is vir ons as landbou-organisasie onaanvaarbaar dat stellings soos hierdie gemaak word,” sê Geldenhuys. “Dit is kommerwekkend dat ’n klimaat geskep word waarin verskille met geweld besleg kan word. Malema en sy trawante se uitsprake dra gewis by tot die geweldskultuur wat Suid-Afrika teister en elke wetsgehoorsame burger se toekoms steel.

“Die regering moet in sy optrede teen Malema wys of hy regtig die land regeer en of hy maar eintlik – soos baie keer beweer word – net ’n pion in die EFF se spel is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.74
+0.7%
Rand - Pond
20.82
+0.8%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Goud
1,785.41
+0.1%
Silwer
22.44
-0.3%
Palladium
1,858.97
+0.3%
Platinum
962.92
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Farmboy73
I am a mature, down to earth man. I am a bit shy when I first meet people but all that disappear once I get to know them. I am a Christian man and Jesus comes first in my life....
Opgewekte boskind!!
I am fun to be with and am full of joy! Painting is my favorite hobby and I also enjoy dancing!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot