AFGRI
BEAN
28 Jun
-
9652
181,00
CORN
28 Jun
-
4744,6
72,60
SOYA
28 Jun
-
8890
98,00
SUNS
28 Jun
-
10395
245,00
WEAT
28 Jun
-
7438
92,00
WMAZ
28 Jun
-
4357,4
-22,60
YMAZ
28 Jun
-
4370
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

TLU SA: Plaasaanvalle moet stop, pres. Ramaphosa

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Die TLU SA het pres. Cyril Ramaphosa se onlangse veroordeling van plaasmoorde verwelkom, maar dring steeds daarop aan dat die president duidelik moet vra dat dié misdaad gestop word.

Só sê mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, wat al herhaaldelik gevra het vir ’n amptelike verklaring van Ramaphosa oor plaasmoorde.

Ramaphosa se veroordeling van plaasmoorde in sy repliek op die debat oor sy begrotingsrede in die parlement volg nadat die leier van die Vryheidsfront Plus, dr. Pieter Groenewald, die president opnuut gevra het waarom hy plaasaanvalle nie amptelik veroordeel nie. Ramaphosa het in sy repliek gesê hy het plaasmoorde reeds in die verlede veroordeel en sal voortgaan om dit te doen. Hy het voorts gesê dat elke lewe in die land gelyke waarde het, en dat elke moord en geweldsmisdaad sonder onderskeid veroordeel moet word.

“Ons is bly dat die stilte oor plaasaanvalle en -moorde uiteindelik verbreek is,” sê Van Zyl. “Maar ons wil graag hoor dat Ramaphosa ’n beroep doen dat die aanvalle en moorde moet ophou.”

Altesaam 34 moorde

Volgens die TLU SA se syfers was daar vanjaar reeds 231 plaasaanvalle en 34 plaasmoorde in Suid-Afrika.  Mnr. Johannes Mangena Mazibuko (71), ’n boer van Heilbron, op Donderdag 18 Julie op sy plaas buite die dorp vermoor. Een verdagte is al in verband met die saak aangekeer. Dié aanval volg slegs dae ná die moord op mnr. Sakkie van den Berg (67) en sy vrou, Ina (61), in die distrik Boshof. Vier verdagtes het reeds in verband met dié moorde in die hof verskyn.

Mnr. Jan van Niekerk, provinsiale leier van die VF Plus in die Vrystaat, sê die feit dat dié verdagtes op borgtog vrygelaat is en met vorige plaasaanvalle verbind word, dien as bewys dat die regstelsel nie landelike gebiede veilig kan hou nie.

Hy sê die VF Plus verwelkom die versoek van mnr. Sam Mashinini, Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer, om groter samewerking tussen die landbougemeenskap en die polisie in die provinsie. Landbou- en burgerlike organisasies werk reeds nou saam om veiligheid in landelike gebiede te verbeter. “Dit bly egter die polisie se primêre verantwoordelikheid om die veiligheid van alle Vrystaters te verseker.”

Die VF Plus het die LUR reeds in ’n brief amptelik versoek om die nasionale polisie te nader sodat ’n landelike beveiliging-spesialiseenheid in die provinsie gevestig kan word. “Drie plaasmoorde binne ’n week in die Vrystaat toon dat die provinsiale regering nie meer anders kan nie as om die VF Plus se oproep om ’n spesialiseenheid dringend te oorweeg.”

Van Niekerk sê die VF Plus sal enige stappe ondersteun om landelike gebiede te beveilig. “Die regering moet egter ook die politieke oor hê en luister na oplossings wat opposisiepartye bied.”

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op WhatsApp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Canada farmer
Beste place to be is on the farm Enjoy outdoor Enjoy water sports I'm trying to be good to all people Everyone deserve the best
Ek is oulik en kom goed oor die weg met almal!
Ek is super fun en n groot grapgat, Ek kan lekker geselskap wees en ook "fun".Vat n kans en kyk!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot