AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

TLU SA se Jongboerwenners is familieboere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Dawie Brits (35), TLU SA se Jongboer van die jaar 2021 wat in die Balfour-distrik, Mpumalanga, boer saam met mnr. Eugene Strydom van CMH Ford, Hatfield – een van die borge van die kompetisie. Foto: TLU SA
Mnr. Dawie Brits (35), TLU SA se Jongboer van die jaar 2021 wat in die Balfour-distrik, Mpumalanga, boer saam met mnr. Eugene Strydom van CMH Ford, Hatfield – een van die borge van die kompetisie. Foto: TLU SA
Mnr. Dawie Brits (35) van die distrik Balfour, Mpumalanga, is vanjaar TLU SA se Jongboer van die Jaar.

Mnr. Dawie Brits (35) wat in die distrik Balfour, Mpumalanga, met sojabone, mielies en hoenders boer, is vanjaar TLU SA se Jongboer van die Jaar.

Hy en sy vrou, Riana, boer op die plaas Modderbult, waar sy oupa en pa ook geboer het. Hy sê sy twee seuntjies het al klaar gekies waar hul plaashuise moet staan wanneer hulle eendag in die familie se voetspore volg. Hoewel hy altyd wou boer, het Dawie se pa hom aangemoedig om eers ’n ander beroep te volg en hy het ’n vlieënier geword.

Die boerdery was egter in sy bloed en drie jaar gelede het hy sy plek op die plaas ingeneem. Hy wil veral met mielies sy slag wys. “Ek het regtig ’n passie oor die saaiboerdery en die hoenders moet dit maar net aanvaar,” sê hy laggend. “Dit was vir my lekker om te sien hoe die ander boere dit doen en die versekering te kry dat hoe ek dit doen, nie heeltemal verkeerd is nie. Dis lekker om met die ander deelnemers te praat en kennis uit te ruil.”

In die tweede plek vanjaar is mnr. Jess Walker (35) van die plaas, Tweefontein, tussen Fochville en Vereeniging in Gauteng waar hy en sy vrou, Chrissie, die afgelope vyf jaar saam met Chrissie se pa op hul familieplaas boer. Hulle is hoofsaaklik saaiboere, maar boer ook met stoet- en kommersiële beeste. Jess was voorheen ’n onderwyser.

Mnr. Barend Rautenbach (34) was in die derde plek. Hy en sy vrou, Benine, boer al vir amper 11 jaar op Fernie-Haugh by Warburton naby Chrissiesmeer in Mpumalanga in ’n familieboerdery wat gelykop verdeel word tussen hom, sy pa, Ben, en sy ouer broer, Rudi. Hy is grootliks verantwoordelik vir ’n melkery en is ook betrokke by die vleisbeesvertakking van die boerdery
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.42
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,798.42
-0.3%
Silwer
23.21
+2.0%
Palladium
1,898.90
-2.4%
Platinum
1,021.00
-2.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot