AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Toerusting van R105 000 geskenk aan Marlow

Toerusting van R105 000 is onlangs aan die Hoër Landbouskool Marlow naby Cradock geskenk, aldus SSA.

Toerusting van R105 000 is onlangs aan die Hoër Landbouskool Marlow naby Cradock geskenk, aldus Sybokhaar Suid-Afrika (SSA).


Die donasie is gemaak omdat dié skool een van twee in die land is wat kursusse aanbied wat spesifiek op Angorabokke en die sybokhaarbedryf fokus.


Luidens ’n verklaring ondersteun die organisasie die skool reeds 12 jaar lank. Tegniese beamptes van die SSA besoek die skool twee keer per jaar om leerders op te lei in die kuns van die sortering en klassering van sybokhaarskeersels.


Beginpunt

Mnr. Deon Saayman, die hoofbestuurder van die SSA, sê Marlow is die beginpunt van sybokhaarboere en ’n goeie leerskool vir makelaars en kommoditeitsorganisasies binne die sybokhaarbedryf.


“Dit is dus belangrik vir die toekoms en die sukses van die sybokhaarbedryf dat ons instansies soos Marlow en ander landbou-opleidingsentrums ondersteun, nié net deur toerusting te skenk nie, maar ook om tyd af te staan aan die opleiding en verbetering van leerders,” vertel Saayman.


Die onlangse donasie het toerusting soos elektriese skeermasjiene, sorterings- en klasseringstafels en sorteerhouers ingesluit.


5 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot