AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Tongaat Hulett spook steeds met skuldlas

akkreditasie
Tongaat Hulett se suikerrietlanderye by Shongweni in KwaZulu-Natal. Foto: Verskaf
Tongaat Hulett se suikerrietlanderye by Shongweni in KwaZulu-Natal. Foto: Verskaf
Die beleërde suikergroep Tongaat Hulett moes weer sy skuldeisers en aandeelhouers vra om geduldig te wees.

In ’n handelsverklaring het die groep gesê hy moes die spertyd vir die bereiking van ‘n skuldooreenkoms van 30 Junie tot 13 Julie uitstel om moontlike wanbetaling te voorkom. Hy kon ook nog nie sy jaarresultate vir die boekjaar tot einde Maart finaliseer nie, maar beoog volgens die verklaring om dit ook op 13 Julie uit te reik.

Tongaat Hulett se aandeelprys het sedert ’n boekhouskandaal van 2018 en vroeër, waarby vorige bestuurslede betrokke was, reeds met meer as 90% getuimel. Ná die jongste handelsverklaring het dit selfs verder gedaal en vrese oor ’n moontlike wanbetaling is opnuut aangewakker. Voor die skandaal bekend geword het, het Tongaat Hulett teen R110-120 per aandeel verhandel, maar op 6 Julie 2021 op R7,75 per aandeel geopen.

Die maatskappy, onder leiding van sy uitvoerende hoof, mnr. Gavin Hudson, het sedert Februarie 2019 ’n verbete poging aangewend om sy skuldlas onder beheer te kry en die gediversifiseerde maatskappy, eens een van Suid-Afrika se oudste en mees gerekende ondernemings, van ondergang te red.

Só is sy styselfafdeling vir R5,26 miljard aan Barloworld verkoop en die opbrengs hiervan is aangewend om skuld te delg. Teen 31 Maart vanjaar was R6 miljard se skuld afbetaal, maar sedertdien sukkel hy om ’n ooreenkoms met die uitstaande skuldeisers te bereik om skuldverminderingsooreenkomste aan te gaan om die kumulatiewe bedrag van R8,1 miljard te delg. Samesprekings met die leners oor herfinansiering vorder deurlopend en ’n verdere aankondiging sal met die uitreiking van die jaarresultate gedoen word, lui die verklaring

Die handelsverklaring waarsku voorts dat die maatskappy se wesensverdienste per aandeel waarskynlik “beduidend laer” sal wees weens die impak van covid-19 op sy bedrywighede, verminderde wins uit sy styselafdeling wat vir net sewe maande van die jaar op sy boeke was en ’n daling van 10% in sy plaaslike suikerproduksie.

Die JSE het die maatskappy verlede jaar met R7,5 miljoen beboet vir die misleiding met sy finansiële resultate van 2011 tot 2018.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
-0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
You, Me and Memories
Ek is n rustige mens, nie tyd meer vir dramas nie. Lewe het my n paar houe gegee, maar is nogsteeds hier. Ou cliche hou van kamp en visvang. Is genaklik in die kombuis. Indoor...
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot