AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Top-Boranbul breek nege jaar oue rekordprys

akkreditasie
Só lyk ’n belegging van R1,7 miljoen. Die bul QT 12-30 Tarzan is op die nasionale Boranveiling vir dié rekordbedrag verkoop. Hy sal hoofsaaklik vir kunsmatige inseminasie gebruik word. Foto: Wessel Meyer
Só lyk ’n belegging van R1,7 miljoen. Die bul QT 12-30 Tarzan is op die nasionale Boranveiling vir dié rekordbedrag verkoop. Hy sal hoofsaaklik vir kunsmatige inseminasie gebruik word. Foto: Wessel Meyer
’n Boranbul van die Meybor-stoetery van mnr. Wessel Meyer van Ermelo het op die nasionale Boranveiling wat die afgelope naweek by die Afridome op Parys gehou is, ’n nege jaar oue rekord vir die hoogste prys vir ’n Boranbul laat spat.

Hy is vir R1,7 miljoen aan mnr. Jaco van der Walt van Waltkon-Borane by Mookgophong verkoop. Die vorige rekord was R1 miljoen wat mnr. Ockert Werner van Model-Borane ook op ’n nasionale veiling betaal het.

QT12-30 Tarzan word allerweë as een van die beste Boranbulle in Suid-Afrika beskou. Hy is reeds verlede jaar te koop aangebied, maar is onttrek nadat Meyer gemeen het die prys kon hoër gewees het. Vanjaar het Tarzan egter loshande die hoogste prys nóg vir ’n Boranbul behaal.

Mnr. André Pieterse, besturende direkteur van Vleissentraal Bethlehem, sê die teeldierbedryf beleef tans ’n opbloeitydperk vanweë die kuddeheropboufase waardeur Suid-Afrikaanse veeboere beweeg.

“Die afgelope paar jaar se groot droogtes het daartoe gelei dat boere van hul teeldiere moes verkoop of selfs laat slag. Met die beter reënval wat boere in die somerreëngebiede vanjaar gehad het, is boere besig om kuddes te herbou, wat die vraag na goeie manlike en vroulike diere laat styg. ’n Beter mielieproduksiejaarseisoen en beter pryse dra ook daartoe by omdat die meeste graanboere ook ’n veevertakking het waarin hulle belê.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.31
+0.9%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
18.20
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,779.92
+0.6%
Silwer
22.46
+0.9%
Palladium
1,883.78
+0.3%
Platinum
1,002.01
+0.2%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,596
+0.1%
Alle aandele
74,746
+0.1%
Hulpbronne 10
74,401
-0.5%
Industriële 25
91,468
-0.0%
Finansiële 15
15,762
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot