AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8938
0,00
CORN
17 Aug
-
4038
0,00
SOYA
17 Aug
-
8745
0,00
SUNS
17 Aug
-
10638
0,00
WEAT
17 Aug
-
7064
0,00
WMAZ
17 Aug
-
4261
0,00
YMAZ
17 Aug
-
4222
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Topslaghuise vir 2020 erken

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Suid-Afrika se topslaghuise is onlangs op ’n aanlyn geleentheid vereer.

Die Cleaver-eerbewyse word jaarliks deur die Rooivleisbedryfsforum toegeken nadat die beste slaghuise volgens gehalte, diens, higiëne en waarde vir geld beoordeel is.

“Hulle is beproef en getoets, en het bewys hulle is die heel beste,” het mnr. Dewald Olivier, uitvoerende beampte vir die Suid-Afrikaanse voerkraalvereniging, tydens die virtuele aankondiging van die wenners gesê.

Anders as in vorige jare moes slaghuise vanjaar vooraf registreer. Nagenoeg 600 slaghuise het ingeskryf. Hierna kon die slaghuise se klante vir hul gunsteling-slaghuise stem en dié met meer as 100 stemme is verder anoniem deur die Suid-Afrikaanse vleisbedryfsmaatskappy besoek.

Elke slaghuis moes ’n streng ouditproses ondergaan wat bestaan het uit ’n 212-punt-kontrolelys. Deelnemende slaghuise kon vanjaar vir die eerste keer hul puntelyste besigtig om te sien waar hul tekortkominge lê. Dit gee die slaghuise dus die geleentheid om hulleself vir volgende jaar se Cleaver-toekennings voor te berei.

Die topslaghuise spog met gemeenskaplike kenmerke soos verbruikersgerigtheid, beleggings in opleiding, die opheffing van werknemers en bowenal geesdrif vir hul werk.

Jaarlikse terugvoering van verbruikers toon dat die meeste verbruikers die Cleaver-eerbewyse beskou as ’n teken van gehalte, veral aangesien slaghuise nie hulleself kan inskryf nie, maar deur hul klante benoem word.

Die Cleavertroffeë wat aan die wenners gegee word, word deur Freddie Hirsch verskaf en word al die pad van Duitsland ingevoer.

Tydens die aankondigings het mnr. Marius van Tonder van die Vleislapa in Polokwane, die nasionale wenner in die afdeling vir vier en meer kasregisters, gesê slaghuiseienaars sal net ’n gewone slaghuis hê as hulle in die bedryf is om geld te maak. “As jy in die bedryf is omdat jy lief is daarvoor om met vleis te werk, sal jy ’n wonderlike slaghuis hê.”

“Dis ’n bewys aan die eienaars dat ons die beste in die bedryf is in al die kategorië en dat daar niks beter in Suid-Afrika is nie, en dit is ons trots en vreugde,” het mnr. Deon van Vuuren van die Saveway Superspar in Witbank gesê. Hy was die wenner van die nasionale platinumtoekenning in die vleismarkafdeling.

Nasionale wenners

Vier en meer kasregisters

1. Vleislapa, Marshallstraat, Polokwane – Platinum

2. Impala Vleis, Brits – Goud 

Tot drie kasregisters

1. Franks Meat, Middelburg Mall – Platinum

2. Frank’s Meat Supply Retail City, Middelburg – Goud 

Vleismarkte

1. Saveway SuperSpar, Witbank – Platinum

2. The Grove SuperSpar, Nelspruit – Goud

Al die ander uitslae kan by https://beeftalk.co.za/# besigtig word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp. Geniet netjiese tuin. Ek hou van mense wat intelegent gesels wat oop is vir redenasies, wat nie in...
Looking for my soulmate
I am a divorced lady, i am still looking for the one. I am a mommy of two furbabies, they are my life, they are my kids. I am very family orientated. I am not interested in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot