AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Transnet steeds nie terug na ‘normaal’

akkreditasie
Werksaamhede by die Durbanhawe begin hervat na kuberkrakers Transnet die week lamgelê het. Foto: Robyn Joubert
Werksaamhede by die Durbanhawe begin hervat na kuberkrakers Transnet die week lamgelê het. Foto: Robyn Joubert
Hoewel mnr. Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, gister luidens ’n verklaring gesê het Transnet het ná die kuberaanval verlede week wat sy IT-stelsels verlam het, daarin geslaag om bedrywighede by sy haweterminale te herstel en die voorsieningsketting en logistieke stelsel te normaliseer, is sake op grondvlak allesbehalwe terug na normaal.

Luidens die verklaring is die Navis-stelsel vir besprekings en die verwerking van vrag by alle hawens weer aanlyn en sal die oorblywende IT-stelsels stelselmatig in werking gestel word. Sommige IT-funksies moet egter nog by die hawe in Gqeberha herstel word.

Daar word beoog om vandag die stapeldatum-registrasies af te handel, wat die aflaai van vraghouers in die Kaapstadhawe sal bespoedig. Die alaai van dringende vraghouers vir die landbousektor, motorbedryf en vinnig bewegende verbruikersgoedere sal by alle hawens voorkeur kry.

Die force majeure by haweterminale bly egter van krag en sal luidens die verklaring binne die volgende paar dae hersien word.

Luidens die verklaring is ’n platform geskep waarop kontak gemaak word met die bestuurshoofde en ander senior verteenwoordigers van maatskappye wat deur die stilstand by Transnet geraak is.

Volgens Gordhan is Transnet se kliënte, met wie daar daagliks vergader word, tevrede met die herstelproses en gebeurlikheidsplanne wat in werking gestel is. Die verskepingslyne het aangedui dat hulle nie Suid-Afrikaanse hawens sal verbysteek nie.

Luidens die verklaring dui voorlopige ondersoeke van die kuberaanval daarop dat Transnet en sy kliënte se data nie in gevaar gestel is nie.

BAIE STADIG MAAR SEKER OP DREEF

Me. Sonja Carstens, mediawoordvoerder van die United National Transport Union (Untu), sê hoewel die Navis-stelsel weer by alle hawens aanlyn is, is dit een van talle stelsels wat weer in werking gestel moet word. Die SAP-stelsel, wat vir alles anders gebruik word, is steeds nie aanlyn nie.

“Dit is beslis nie normaal nie. Daar is ’n agterstand van meer as 7 miljoen e-posse wat hanteer moet word net by die haweterminale. Bedrywighede by Transnet is báie stadig maar seker besig om weer op dreef te kom, maar net by die haweterminale.”

Carstens sê Gordhan probeer Transnet se beeld poets om skade aan die maatskappy se reputasie te voorkom en te keer dat skepe verby Suid-Afrikaanse hawens vaar. “Untu ontmoedig dit ook, want uiteraard tref dit die Suid-Afrikaanse ekonomie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.19
-0.6%
Rand - Pond
22.22
+0.1%
Rand - Euro
19.54
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.9%
Platinum
971.69
-1.3%
Palladium
1,406.16
-1.2%
Goud
1,994.52
+0.0%
Silwer
23.32
+0.9%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot