AFGRI
BEAN
27 Jan
-
8257,2
257,20
CORN
27 Jan
-
3807,4
68,40
SOYA
27 Jan
-
8065,2
177,20
SUNS
27 Jan
-
8980
47,00
WEAT
27 Jan
-
5997
9,00
WMAZ
27 Jan
-
3598
40,00
YMAZ
27 Jan
-
3663
44,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Twee Paarlse boere in aanhouding ná skietvoorval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Theuns Botha
Foto: Theuns Botha
Twee boere van die Paarl word van moord aangekla ná hulle vermoedelik Dinsdag in ’n skietvoorval betrokke was.

Twee boere van die Paarl word van moord aangekla en het vandag in die Paarlse landdroshof verskyn ná hulle vermoedelik Dinsdag ’n onwettige vrugteverkoper doodgeskiet het. Volgens Netwerk24 sal hulle in aanhouding bly tot hul saak rondom 6 Desember weer voorkom.

Mnr. JT Basson, ’n oud-Springbok-roeier en eienaar van die Salem-boerdery, en mnr. John Woest word daarvan beskuldig dat hulle mnr. Chadwell Rogers in die gebied tussen die Sonstraalbrug en die N1 in die Paarl doodgeskiet het.

Kapt. Frederick Van Wyk, polisiewoordvoerder, sê in 'n verklaring Rogers is met 'n haelgeweer in die rug geskiet terwyl hy en ander vermeende onwettige vrugteverkopers van Basson en Woest gevlug het. Hy is op die toneel oorlede. Van Wyk sê die twee boere het hulself op die toneel aan die polisie oorgegee.

Volgens Netwerk24 voer die staat aan dat die moord vooraf beplan was. Mnr. William Booth is glo aangestel om as die boere se regsverteenwoordiger op te tree.

Mnr. Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, het na aanleiding van die voorval aan Landbou.com gesê: “Dit is ‘n tragiese voorval en ons medelye gaan uit na die gesin van die oorledene. Agri Wes-Kaap vra die plaaslike munisipaliteit en relevante rolspelers om in te tree, om soortgelyke voorvalle te voorkom. Ons vra vir kalmte en vir die reg om sy gang te gaan."


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.39
-0.3%
Rand - Pond
20.63
+0.1%
Rand - Euro
17.25
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,810.63
-0.5%
Silwer
23.14
-1.6%
Palladium
2,324.00
-0.5%
Platinum
1,024.00
-1.0%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
65,977
-2.1%
Alle aandele
72,360
-2.0%
Hulpbronne 10
73,473
-2.4%
Industriële 25
89,709
-1.9%
Finansiële 15
14,682
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk war gebeur
Ek het n saggesardheid Hou van die buite lewe en die natuur Wil nie in n stad bly nie Stap graag
Wees net jouself.
Ek is soms nie n maklike men's nie, maar ek love om grap of 2 te maak. Ek het geleer deur al my voute en leer nou nog. Soms maak dit jou te hart. Ek is n plain men's...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot