AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Twee vas vir Kestell-moorde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Twee mans is laat Vrydag aangekeer in verband met die gruwelmoorde op me. Sesi Smit, haar 16-jarige seun, Rudi, en vyf vrouens in die Smit-plaaswoning naby Kestell in die Vrystaat.

Die twee verdagtes van onderskeidelik 22 en 34 jaar oud is in die township Bohlokong net buite Bethlehem en sowat 46km van Kestell af in hegtenis geneem. ’n Windbuks en haelgeweer is in hul besit gevind, berig News24.

Mnr. Alheit Smit het Vrydagoggend op sy vrou se bebloede lyk in hul slaapkamer afgekom nadat hy onraad vermoed het toe hy haar bakkie langs die pad sien staan en sy nie haar selfoon geantwoord het nie.

Die polisie het aan Rapport gesê daar was lyke die hele huis vol, in die kombuis, sitkamer, badkamers en slaapkamers. Rudi is glo in die bad verdrink en dit wil voorkom of die aanvallers sy ma gedwing het om die kluis oop te sluit. Die slagoffers, waaronder ook mee. Lerato Moloi,  Mothoduwa Moloi, Nomasonto Zulu, Nokufa Monareng en Nomasutsa Moduma, se lyke kon eers Saterdagoggend verwyder word nadat die polisie se forensiese span deur die nag gewerk het om bewysstukke in te samel.

Die twee verdagtes sal Maandag in die landdroshof op Kestell op aanklagte van moord, gewapende roof en die onwettige besit van vuurwapens verskyn. Brig. Mothantsi Makhele het aan News24 gesê van hierdie wapens is moontlik in die aanval gebruik, maar dat daar ook messteekwonde aan van die slagoffers was.

Dit is nog nie duidelik hoeveel aanvallers daar was nie, maar Mankele sê dit wil voorkom of die motief roof was. “Dit is een van daardie gevalle waar mense die huis bestorm en betree het met die doel om te roof,” het hy aan News24 gesê.

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
-0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
You, Me and Memories
Ek is n rustige mens, nie tyd meer vir dramas nie. Lewe het my n paar houe gegee, maar is nogsteeds hier. Ou cliche hou van kamp en visvang. Is genaklik in die kombuis. Indoor...
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot