AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Tydelike reddingsboei vir suikerrietboere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alternatiewe vir suiker wat Suid-Afrika moontlik kommersieel uit suikerriet kan vervaardig, sluit in
bio-etanol, lugvaartbiobrandstowwe en bioplastiek. FOTO: Lloyd phillips
Alternatiewe vir suiker wat Suid-Afrika moontlik kommersieel uit suikerriet kan vervaardig, sluit in bio-etanol, lugvaartbiobrandstowwe en bioplastiek. FOTO: Lloyd phillips
Sakeredders vir Tongaat Hulett het befondsing bekom om ten minste die huidige seisoen te voltooi.

NewCo, die maatskappy wat die belange van die sakereus Tongaat Hulett wil oorneem, het die aankondiging verwelkom dat die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (IDC) die werkskapitaal gaan voorsien om die huidige suikerseisoen te voltooi en noodsaaklike onderhoudswerk te doen. Mnr. Simon Cleasy, NewCo se woordvoerder, sê dit beteken dat kwekers minstens kan staatmaak op betalings vir hulle suikerriet in die huidige seisoen.

“Dit is noodsaaklik vir hulle boerderye se oorlewing op korttermyn en vir die duisende afhanklikes wat onderhou moet word. Daar is egter steeds groot onsekerheid oor die toekomstige voortbestaan van die meulens en ondernemings.” Tongaat Hulett is in vrywillige sakeredding nadat herstruktureringsplanne vir skuld van sowat R6,5 miljard misluk het. Die maatskappy (wat al 130 jaar lank bestaan) is een van die grootste werkverskaffers in KwaZulu-Natal.

NewCo is ’n ongenoteerde maatskappy wat namens suikerrietboere ’n reddingsplan aan Tongaat se sakeredders voorgelê het in ’n poging om werksgeleenthede in die streek te red. Kwekers lewer jaarliks meer as 5 miljoen ton suikerriet aan Tongaat Hulett se meulens in die provinsie. Volgens NewCo wil hy onder meer 11 000 kwekers en meer as 20 000 werksgeleenthede probeer red.

“Die sakeredders se sukses om befondsing by die IDC te bekom, is van die grootste belang maar nie genoeg om Tongaat Hulett en die mense wat vir hulle voortbestaan van die maatskappy afhanklik is, te red nie,” waarsku Cleasy.

“Meer as lenings, het Tongaat Hulett ’n plan nodig om winsgewendheid te herstel en die onderneming volhoubaar oor die langtermyn te maak. Die 2023-seisoen begin oor vier maande en boere het oordragvoorraad van meer as 500 000 ton suikerriet uit die huidige seisoen wat in die nuwe seisoen gepars sal moet word om vir noodsaaklike kontantvloei te sorg.

“Dit is noodsaaklik dat boere spoedig sal moet weet wat die planne is vir die volgende seisoen. Kwekers sal ook hulle operasionele planne vir toekomstige seisoene agtermekaar moet kry,” sê Cleasy. Hy sê ondanks die dringendheid van sekerheid, is daar nog geen aanduiding oor die sakeredders se planne nie en daar was nog geen reaksie op NewCo se voorstelle wat op 22 November ingedien is nie.

“Om Tongaat Hulett se toekoms te verseker, sal baie werk en aansienlike belegging verg. Dit is van deurslaggewende belang dat die sakeredders ander partye wat wil help moet betrek om by ’n uitvoerbare plan uit te kom. Hierdie onderhandelings is van die grootste belang vanweë die hoeveelheid mense wie se voortbestaan afhang van die suksesvolle reddingspoging van Tongaat Hulett.”

Die sakeredders het in ’n verklaring gesê die geld wat die IDV voorsien het is ’n “betekenisvolle stap vorentoe” in die sakereddingsproses aangesien die onderneming en ander rolspelers wat geraak word die vertroue kan hê dat die huidige seisoen voltooi sal word.

Daar is ook geld vir noodsaaklike onderhoudswerk, vir kaptale uitgawes en vir voorbereiding vir die nuwe seisoen. Die befondsing sal ook verseker dat hulle kan voortgaan om personeel, kwekers en ander verskaffers wat van Tongaat Hulett afhanklik is te betaal. Dit stel die sakeredders in staat om op ’n volgende fase van die sakereddingspoging te fokus.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.2%
Rand - Pond
22.25
-0.1%
Rand - Euro
19.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
982.13
-0.3%
Palladium
1,424.44
-1.3%
Goud
1,991.67
-0.1%
Silwer
23.07
-0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
70,066
0.0%
Alle aandele
75,585
0.0%
Hulpbronne 10
65,190
0.0%
Industriële 25
102,646
0.0%
Finansiële 15
15,424
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot