AFGRI
BEAN
17 Jan
-
7800
20,00
CORN
17 Jan
-
3664,8
22,80
SOYA
17 Jan
-
7875
-52,00
SUNS
17 Jan
-
8980
48,00
WEAT
17 Jan
-
5898
55,00
WMAZ
17 Jan
-
3595
35,00
YMAZ
17 Jan
-
3720
38,00
AMT
Beeste A2/3
07 Jan
-
55,55
-1,06
Beeste AB2/3
07 Jan
-
53,84
-0,97
Beeste B2/3
07 Jan
-
51,83
-1,13
Beeste C2/3
07 Jan
-
47,03
0,97
Bevrore Hoender
07 Jan
-
29,37
0,87
Bokkies (onder 30 kg)
07 Jan
-
60,79
-1,75
Bokooie
07 Jan
-
44,43
0,22
Groot (meer as 40 kg)
07 Jan
-
42,4
-6,15
Hoender (IQF)
07 Jan
-
27,73
1,73
Medium (30-40kg)
07 Jan
-
54,52
2,25
Pork Average
07 Jan
-
28,77
0,80
Poultry Average
07 Jan
-
29,2
1,37
Skaap A2/3
07 Jan
-
82,4
-1,11
Skaap AB2/3
07 Jan
-
75,3
-0,89
Skaap B2/3
07 Jan
-
73,05
-1,17
Skaap C2/3
07 Jan
-
68,32
-0,93
Speenkalf
07 Jan
-
40,26
-0,09
Spekvarke
07 Jan
-
29,08
1,15
Stoorlammers
07 Jan
-
40,88
0,22
Varkwors
07 Jan
-
22,76
0,18
Vars Hoender
07 Jan
-
30,5
1,50
Vleisvarke
07 Jan
-
28,73
0,77
Wol (skoon)
07 Jan
-
175,36
3,01

Uitbreking van voëlgriep in die Wes-Kaap ondersoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wilde seevoëls. Foto: Johan Norval
Wilde seevoëls. Foto: Johan Norval
Owerhede in die Wes-Kaap ondersoek tans ’n vermoedelike uitbreking van voëlgriep onder wilde seevoëls in die Bergrivier-munisipaliteit langs die Weskus en by Walker Bay in die Overberg.

Mnr. Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, sê alle rampbestuursentrums is in kennis gestel. Die Bergrivier-munisipaliteit, asook die distriksmunisipaliteite Overberg en Weskus, en CapeNature het spanne ontplooi om siek en dooie voëls te versamel.

“Dit is noodsaaklik dat die verspreiding van die siekte voorkom word. Mense moet geen poging aanwend om siek voëls te vervoer of help nie, selfs al is dit om hulle na rehabilitasiesentrums of veeartse te neem, aangesien dit die siekte kan versprei.”

Tans is die Bergrivier-munisipaliteit ’n brandpunt. Dooie voëls is van Velddrif tot by Arniston aangemeld. Aangrensende munisipaliteite is reeds gewaarsku en gevra om versigtig te wees. Dyer- en Robbeneiland ontvang ook tans aandag.

Die Wes-Kaapse rampbestuursentrum stel tans die omvang van die uitbreking vas. “Dit is ’n ernstige situasie. Die vrektes kom tans onder bedreigde wilde voëls, onder meer trekduikers, voor. Gister is na beraming 1 500 dooie trekduikers in die gebied versamel.”

Die huidige virusstam is in Mei 2021 die eerste keer onder wilde voëls, veral seemeeue, bespeur. Die eerste trekduikers is middel September met die siekte gediagnoseer en al hoe meer gevalle het gedurende die afgelope week voorgekom.

Hoewel die siekte geen gevaar vir mense inhou nie, kan mense dit van ’n siek voël na ander voëls oordra as hul klere of hande daarmee besmet is.

Vrektes kan by bit.ly/3lHQF16 by die staatsveearts aangemeld word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.38
-0.0%
Rand - Pond
20.98
+0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,819.25
+0.1%
Silwer
23.03
+0.3%
Palladium
1,876.50
-0.4%
Platinum
976.34
+0.2%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,889
+0.6%
Alle aandele
75,594
+0.6%
Hulpbronne 10
74,696
+0.4%
Industriële 25
95,569
+1.3%
Finansiële 15
15,498
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Begin iets nuuts
Ek is n introvert as jy my nie Ken nie en word n extrovert as jy my Ken. Raak stil op tye en maak geraas en hou dinge aan die gang. Hou van see en swembad en buite lewe. Mal oor...
Lief vir die lewe.
Ek hou van mense, en kom oor die weg met almal. Hou van eerlikheid te alle tye seker nie te veel gevra nie.😉
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot