AFGRI
BEAN
22 Okt
-
6602
0,00
CORN
22 Okt
-
3085
0,00
SOYA
22 Okt
-
7266
0,00
SUNS
22 Okt
-
10911
0,00
WEAT
22 Okt
-
5681
0,00
WMAZ
22 Okt
-
3146
0,00
YMAZ
22 Okt
-
3284
0,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

US-wingerdkundige ontvang gesogte beurs

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dr. Erna Blancquaert (regs) en me. Angela Scott. Foto: Liquid Icons
Dr. Erna Blancquaert (regs) en me. Angela Scott. Foto: Liquid Icons
Dr. Erna Blancquaert, ’n wingerdkundige en navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US), is een van twee mense wêreldwyd wat vanjaar ’n Taylor’s Port Golden Vines Diversity-beurs ontvang het.

Dié beurs is £55 000 werd en stel haar in staat om die gerekende internasionale Wynmeester-program (MW) aan die Institute of Masters of Wine in Brittanje te volg.

Blancquaert sê sy is in die wolke oor die geleentheid om weer ’n deeltydse student te word, en om die gesogte MW-kwalifikasie te behaal, wat in die wynbedryf as een van die hoogste standaarde van professionele kennis beskou word.

Altesame 42 aspirantstudente van swart en etniese minderhede uit 23 lande het aansoek gedoen om die beurse met die oog daarop om deel te wees van die MW- of Master Sommelier- (MS) programme.

Die beurse dek die ontvangers se kursusgeld, reis- en eksamenkoste volledig, asook moontlike verliese aan inkomste tydens hul werkplasing-internskappe.

Die internskapprogram sluit gediversifiseerde werkondervinding in met van die wêreld se bekendste wynkelders, onder meer Château Cheval Blanc, Liber Pater, Château Smith Haut Lafitte en Château d’Yquem in Bordeaux; Dom Pérignon en Ruinart in Champagne; en Domaine Baron Thenard, Domaine des Lambrays en Domaine Laroche in Boergondië.

Blancquaert, oorspronklik van die Paarl, was die eerste swart vrou uit Afrika wat ’n doktorsgraad in wingerdkunde verwerf het. Haar navorsing konsentreer op abiotiese stressors (klimaatverandering) en die impak daarvan op die metaboliete van die druifkorrel, volhoubaarheidspilare geassosieer met wingerd- en wynproduksie en die gebruik van infrarooi-tegnologie om presisie-wingerdbou toe te pas.

Sy is ’n Fulbright-alumna en koördineer vir die US die Global Network for Agricultural Sciences and Viniviticulture-konsortium met 17 ander internasionale wynproduserende vennoot-universiteite.

Haar oogmerk is om internasionalisering tussen die vennoot-universiteite te bevorder en ’n leerondervinding vir toekomstige geslagte in die wêreldwye wynbedryf te skep.

Begrip van die wingerdstok is wat haar inspireer. Sy glo “goeie wyne word in die wingerd gemaak” en “die bewys lê in die proe”.

Sy jaag kennis na terwyl sy terselfdertyd kennis wil oordra deur onderrig en haar interaksie met studente en diegene wat sy mentor.

Me. Jancis Robinson MW, voorsitter van die paneel beoordelaars, beskryf Blancquaert as ’n natuurlike leier met hoë integriteit. Sy en die res van die beoordelaars sal voortgesette mentorskap verskaf aan Blancquaert en haar mede-ontvanger, me. Angela Scott, ’n Amerikaanse prokureur wat tans in Nieu-Seeland woon.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Happy go lucky
Sense humour witty funny just enjoy being me enjoy each and every day to best I can and take it ad it comes
Passievol om n Roman te skryf😉WHITE'S ONLY
WHITES ONLY Eks passievol vir die lewe, diere en mense. Ek glo in dra die Vrugte vd Gees elke dag, om te lag en mense gelukkig te sien. Eks eerlik en opreg! Wanneer ek liefhet...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot