AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9156
14,00
CORN
28 Nov
-
4471,2
-39,80
SOYA
28 Nov
-
8830
66,00
SUNS
28 Nov
-
10850
-158,00
WEAT
28 Nov
-
6690
-4,00
WMAZ
28 Nov
-
5324
-21,00
YMAZ
28 Nov
-
5117
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Vanjaar se Hunger Month dra by tot meer as 710 000 etes

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Verskaf
Ter illustrasie. Foto: Verskaf
Die Hunger Month-veldtog het vanjaar genoeg fondse ingesamel om meer as 710 000 maaltye aan behoeftiges te verskaf.

Food Lover’s Market se klante het gedurende Hunger Month, wat in Mei vanjaar plaasgevind het, daarin geslaag om R710 126 by te dra deur spesifieke produkte te koop en sodoende ’n skenking aan FoodForward SA te maak.

Die doel van die Hunger Month-veldtog is om geld vir maaltye in te samel en bewustheid te skep. Dit is die vyfde keer dat Food Lover’s Market aan dié veldtog deelneem. Me. Siglinda Losch van die Food Lover’s-groep sê die groep het oor die afgelope vyf jaar deur die veldtog meer as 3,6 miljoen maaltye aan hul gemeenskappe geskenk.

Tru-Cape-vrugtebemarkers, Simpl Juice, Westfalia, Crestshelf en ZZ2 is vanjaar vennote in Food Lover’s se veldtog.

Vir elk van die vennote se spesifieke produkte wat vanaf 1 tot 28 Mei verkoop is, het Food Lover’s R0,85 geskenk aan FoodForward SA, die land se grootste voedselherwinningsorganisasie.

Mnr. Roelf Pienaar, besturende direkteur by Tru-Cape, sê benewens hul betrokkenheid by dié veldtog, het Two-a-Day, Tru-Cape se appel-en-peerverwerkingsaanleg op Grabouw, 1 000 maaltye aan behoeftige mense op Mandela dag versprei.

Hul kwekers by Ceres Fruit Growers het ook groot skenkings gemaak om hongersnood te verlig deur so ver as Merweville in die Karoo uit te reik.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
-0.2%
Rand - Pond
20.56
+0.8%
Rand - Euro
17.77
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,742.47
-0.9%
Silwer
21.00
-2.1%
Palladium
1,851.50
-0.3%
Platinum
992.50
+0.9%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot