AFGRI
BEAN
08 Aug
-
8940
0,00
CORN
08 Aug
-
3920
0,00
SOYA
08 Aug
-
8653
0,00
SUNS
08 Aug
-
10306
0,00
WEAT
08 Aug
-
7140
0,00
WMAZ
08 Aug
-
4195
0,00
YMAZ
08 Aug
-
4176
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

Varkpes in China gaan markte omdop

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...

Die grootskaalse uitbreking van die hoogs aansteeklike Afrika-varkpes in China kan internasionale graan- en vleis- markte in die komende paar jaar omverwerp met groot verskuiwings in handels- patrone en die verbruik van voergraan en vleis. Selfs die suiwelmark gaan nie gespaar word nie, omdat ’n groot deel van Europese weipoeier as veevoer na China gaan.

China het die grootste varkkudde ter wêreld. Die sowat 600 miljoen varke behoort hoofsaaklik aan kleinboere, wat die bekamping van siektes moeilik maak. Die uitbreking van Afrika-varkpes einde verlede jaar het reeds tot gevolg dat sowat 200 miljoen varke uitgeslag moet word. Die uitbreking is egter steeds nie onder beheer nie. Die siekte het intussen na ander lande in Asië versprei.

China voer jaarliks 90 miljoen ton tot 100 miljoen ton sojabone as veevoer in. Die helfte hiervan kom uit Amerika. Dit het tot baie sterk groei in die markte vir graan, en spesifiek sojabone, gelei. Ook in Suid-Afrika het die produksie en verbruik van sojabone vir veevoer die afgelope paar jaar skerp toegeneem.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.2%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,795.28
+0.3%
Silwer
20.51
-0.8%
Palladium
2,228.00
-0.7%
Platinum
935.50
-1.0%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek my beste pel om nuwe hoofstuk in my lewe te skryf.
Ek is n eerlike man wat nog baie jonk van gees is en sal iemand verkies wat daarvan hou om roadtrips te doen en dan kamp ook.
Melanie
In kort. Plain Jane. Niks fieterjasies. Is oo 'n stadium in my lewe wat ek wil fun he, plekke sien en dinge doen. Love kosmaak en glo daaraan om almal met repsek tw hanteer...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot