
Sers. Omphile Masegela, polisiewoordvoerder, sê die polisie het inligting oor vier lewende skape en twee karkasse by ’n woning ontvang.
Die verdagtes, tussen die ouderdom van 27 en 40, kon nie bewys van eienaarskap vir die vee voorsien nie. Hulle is in hegtenis geneem en aangekla van veediefstal en die besit van gesteelde eiendom.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.