AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Veediefstal: Verdagtes slag bees ter waarde van R30 000

akkreditasie
'n Veediefstal operasie in die Vrystaat. Foto: Alani Janeke
'n Veediefstal operasie in die Vrystaat. Foto: Alani Janeke
Die polisie op Ventersburg versoek die gemeenskap se hulp om veediewe op te spoor.

Die polisie op Ventersburg versoek die gemeenskap se hulp om veediewe, wat gisteroggend op die Christians Ruhe-plaas toegeslaan het, op te spoor.

Luidens ’n verklaring het die verdagtes rondom 02:00 in ’n Nissan NP200-bakkie op die plaas ’n paar kilometer buite Ventersburg aangekom en die drade geknip van die kamp waar die beeste aangehou is.

’n Bees ter waarde van R30 000 is sowat ’n kilometer van die kamp af met behulp van die bakkie se kopligte geslag. Toe die verdagtes die polisie sien aankom, het hulle weggehardloop en die bakkie op die toneel gelos. Omdat die plaas baie bosagtig is, kon die polisie hulle nie opspoor nie.

Die polisie het die bakkie, ’n hamer, twee tange, ’n bebloede mes, bebloede klere, koelerboks en bier gekonfiskeer om met die ondersoek te help en as bewyse in die hof te dien.

’n Saak van diefstal word deur die Odendaalsrus-veediefstaleenheid ondersoek.

Enigiemand met nuttige inligting word versoek om die ondersoekbeampte, adj.off. Beertjie de Beer, by 083 321 8241 of kapt. Francois Odendaal by 082 465 3159 te kontak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.50
+0.3%
Rand - Pond
21.47
+0.1%
Rand - Euro
18.39
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,795.29
-0.4%
Silwer
23.13
+1.7%
Palladium
1,899.50
-2.3%
Platinum
1,019.00
-2.4%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sonder die romantiek is mens maar net n halwe mens
Ek is eerlik, gemaklik, sin vir humor, lief vir die lewe, positief, leef gesond en lief vir die natuur en veral enige diere
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot