AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Veediefstal vier weer hoogty in Vrystaat ná feestyd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Veediefstal operasie in die Vrystaat. Foto: Alani Janeke
'n Veediefstal operasie in die Vrystaat. Foto: Alani Janeke
Namate veiligheidsmaatreëls ná die feestyd verslap word, neem voorvalle van veral veediefstal in die Vrystaat weer toe.

Gedurende die feestyd is ’n toegespitste benadering tot die voorkoming van misdaad gevolg met boere wat betrokke was by patrollies en meer waaksaam as gewoonlik was. Nou dat die feestyd verby is en veiligheidsmaatreëls effens verslap het, blyk dit of veediefstal in die Vrystaat weer toeneem en groot getalle vee gesteel word, sê dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder by Vrystaat Landbou.

Buys sê volgens inligting wat van sowat 40 veiligheidsverteenwoordigers by onder meer landbouverenigings en -unies ontvang is, het 39 dorpe in die Vrystaat verlede jaar voorvalle van veediefstal en ander misdaad ervaar.

Van die 439 voorvalle van misdaad wat verlede jaar by Bethlehem voorgekom het, was 235, meer as die helfte, voorvalle van veediefstal. Veediefstal kan dus 50% tot 70% van die misdaad op plase uitmaak. Daar was veral gedurende Desember ’n groot toename in veediefstal by Bethlehem.

In Januarie vanjaar wil dit volgens haar voorkom of daar weer meer voorvalle van veediefstal was met 100 tot 250 stuks vee wat op een slag gesteel word. Buys sê daar was voorvalle waar tot 109 skape op een slag gesteel is en in ’n ander voorval is 78 beeste gesteel. Van dié beeste was dragtig. Die vee word in sulke groot getalle gesteel dat hulle op ’n vragmotor of selfs verskeie vragmotors gelaai moet word om dan na die afsetgebiede vervoer te word.

“In die 87 voorvalle in Januarie vanjaar waarvan ons bewus is, is 1 633 stuks vee gesteel, waarvan die meeste skape en beeste was. Danksy die vinnige reaksie van die boere en die polisie is 429 stuks vee teruggekry.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
-0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
You, Me and Memories
Ek is n rustige mens, nie tyd meer vir dramas nie. Lewe het my n paar houe gegee, maar is nogsteeds hier. Ou cliche hou van kamp en visvang. Is genaklik in die kombuis. Indoor...
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot