AFGRI
BEAN
01 Jun
-
8572
126,00
CORN
01 Jun
-
4110
61,00
SOYA
01 Jun
-
7890
140,00
SUNS
01 Jun
-
8255,2
79,20
WEAT
01 Jun
-
6565
27,00
WMAZ
01 Jun
-
3702,8
20,80
YMAZ
01 Jun
-
3846,8
29,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Veelvlak-grondpryse in Groenskrif?

Taksverligting, onteiening met vergoeding, en ‘n veelvlak-grondprysstelsel is van die voorstelle onder oorweging om die grondkwessie mee op te los.

Taksverligting, onteiening met vergoeding van die Regering en ‘n veelvlak-grondprysstelsel is van die voorstelle waaraan die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling dink om die grondkwessie mee op te los.

Die Groenskrif, wat ‘n aanduiding sal gee wat die Regering se denke met die grondkwessie is, sal waarskynlik teen einde Oktober verskyn, waarna oor die voorstelle in die dokument gedebateer sal word en mense bydraes kan lewer.

Werksessie oor sektorplan

Me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Visserye en Bosbou, het op die werksessie oor haar departement se sektorplan in Kaapstad, uitgelig dat die Departement vir Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling in sy Groenskrif voorstel dat grond onteien moet word met vergoeding van die Regering.

Verder is ‘n veelvlak-grondprysstelsel nodig sodat die grond vir grondhervorming met belastingveligting gepaard gaan.

Die land moet ook ‘n grondwaardeerder-generaal kry, wat grond reg kan belas. In die Groenskrif word ook gepraat van agri-dorpies om plaasbewoners se behuisingsprobleme op te los.

Joemat-Pettersson het gesê dat landelike ontwikkeling en grondhervorming kerngeleenthede vir grondeienaarskap bied. Sy het belanghebbendes versoek om daadwerklik met oplossings vir die drie sektore te kom.

Ver-linkses tot die ver-regses

Sy het gesê dat verseker moet word dat oplossings vir “van die ver-linkses tot die verregses” gekry moet word. “As die ver-linkses sê ons moet nasionaliseer, moet ons in die werksessie evalueer wat dit vir die landbou-, visserye- en bosbousektor beteken.”

Sy het vroeër aangedui dat die debat oor die grondkwessie by die ANC se nasionale hoofraadsvergadering, wat Maandag begin, gevolg sal word.

Die departement sal ook sy bydra lewer tot die debat oor grondeienaarskap en -hervorming. “Ons sin is om grondhervorming te hê sonder dat voedselsekuriteit in gedrang gebring word,” het Joemat-Pettersson gesê.

16 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.60
+0.6%
Rand - Pond
24.57
-0.1%
Rand - Euro
21.06
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.89
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,008.23
+0.5%
Palladium
1,385.38
+0.6%
Goud
1,981.20
+1.0%
Silwer
23.90
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+1.0%
Hulpbronne 10
68,962
+2.2%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vryheid en die buite Lewe
Lig van hart vol lewe ! geniet strand, see, buitelig en kamp. Lewe vry sonder komplikasies 🦅👁️ Nie baie nodig om gelukig te wees 😉
Nuwe avonture
Ek is n stil mens, kyk eers die kat goed uit die boom. Ek hou van reis en nuwe plekke ontdek. Diereliefhebber.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot