AFGRI
BEAN
05 Aug
-
8677
0,00
CORN
05 Aug
-
3901
0,00
SOYA
05 Aug
-
8454
0,00
SUNS
05 Aug
-
10200
0,00
WEAT
05 Aug
-
7165
0,00
WMAZ
05 Aug
-
4161
0,00
YMAZ
05 Aug
-
4156
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

Veesiektes: Pasop vir wat jy koop

akkreditasie
Waak teen die aankoop van plaasdiere met veesiektes, sê dr. Faffa Malan.

Boere moet uiters waaksaam wees wanneer hulle plaasdiere koop, want hulle kan dalk siektes op die koop toe kry, sê dr. Faffa Malan, bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVASA), in sy Aprilverslag oor veesiektes wat in Suid-Afrika aangemeld is.

Dit is die koper se plig om seker te maak die diere wat hy wil aanskaf, is siektevry en nie met in- en uitwendige parasiete besmet nie - veral weerstandige parasiete wat sy hele kudde kan besmet. Om gevaarlike siektes soos brusellose, tering en ensoötiese beesleukose uit te hou, moet gekoopte vee eers getoets, gedip en gedoseer word en in kwarantyn weg van die ander plaasdiere gehou word. ’n Veearts sal goeie raad gee.

Die tabel onder aan die artikel som die siektes op wat in die verskillende provinsies aangemeld is.

Inwendige parasiete

Met die daling in temperatuur en minder reën gedurende die herfs in die somerreënvalgebiede is daar ’n persepsie onder sommige boere dat inwendige parasiete nou ’n kleiner probleem is. Hulle moet egter steeds oplet na tekens van besmetting by veral jong en dragtige vee.

Kliniese tekens is van besmetting met inwendige parasiete is maagwerking, gewigsverlies, bloedarmoede en kwakkeel. Pasop ook vir lewerslakwurm en peervormige maagslakwurm in vleie waar vee nou graag wei.

Uitwendige parasiete

Die winter is die beste tyd om vee vir Asiatiese rooiwater in te ent. ’n Veearts sal graag raad oor ’n inentingsprogram vir die hele jaar gee.

Insekoordraagbare siektes

Daar was ernstige uitbrekings van knopvelsiekte, drie-dae-stywesiekte en bloutong. In meeste gevalle was die diere nie ingeënt nie. Dié boere het groot verliese gely. “Dit sou nie gebeur het as hulle hul vee betyds ingeënt het nie,” sê Faffa.

Geslagsiektes

Geslagsiektes maak steeds amok en jaag boere baie geld uit die sak. Nuwe gevalle word maandeliks by veeartse aangemeld. Boere moet behoorlike maatreëls vir biosekerheid tref, soos om nuwe diere slegs by betroubare bronne te koop en hul eie heinings en hekke in stand en toe te hou om vreemde diere buite te hou.

Bakteriese siektes

Faffa sê té veel gevalle van bakteriese siektes word aangemeld, wat voorkom kan word indien boere ‘n goeie inentingsprogram volg. Skaapboere moet veral oplet na klontwol tydens reënweer.

Virussiektes

Ongelukkig is daar geen behandeling vir virussiektes nie en vee kan slegs met inenting beskerm word.

RuVASA se verslag word maandeliks opgestel uit inligting wat van veeartspraktyke ontvang word. Die doel is om boere in te lig voorkomend te bestry en te let op diere wat met siektes en parasiete ingekoop word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat soek na sy diamant.
Ek is n gewone man, wat lief is vir mense en diere. N man wat soekend is na sy diamant in hierdie deurmekaar wereld. Ek soek n maat, n friend, n venoot en iemand om viir lief te...
Melanie
In kort. Plain Jane. Niks fieterjasies. Is oo 'n stadium in my lewe wat ek wil fun he, plekke sien en dinge doen. Love kosmaak en glo daaraan om almal met repsek tw hanteer...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot