AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Veevrektes gevrees weens riool in Groot Visrivier

akkreditasie
Foto: Charles Garth
Foto: Charles Garth
Die onverpose vloei van riool in die Groot Visrivier is ’n risiko vir boere se lewensbestaan aangesien dit parasitiese infeksies kan veroorsaak wat tot wydverspreide veevrektes kan lei, sê mnr. Retief Odendaal, DA-LUR in die Oos-Kaap.

Die Michausdal- en Lingelihle-rioolpompstasies in die Cradock-omgewing werk sedert 18 Junie nie. As gevolg daarvan het groot hoeveelhede onbehandelde riool en afvalwater direk in die Groot Visrivier gevloei.

Hy sê dié katastrofe is die Chris Hani-distriksmunisipaliteit se skuld, wat nie daartoe in staat is om sy rioolinfrastruktuur te bestuur nie, asook die departement van watersake, wat nie ingegryp het nie.

“Ek het die afgelope paar jaar herhaaldelik skriftelike versoeke aan mnr. Gcobani Mashiyi, die munisipale bestuurder van die Chris Hani-distriksmunisipaliteit, asook me. Lindiwe Sisulu, minister van water en sanitasie, gerig om by die munisipaliteit se wanbestuur van water en sanitasie in te gryp. Hoewel daar voorheen ingryping deur die departement van watersake was, het my onlangse pleidooie op dowe ore geval.”

Odendaal sê boere, wat water van die Groot Visrivier vir besproeiing en drinkwater vir vee gebruik, het gereeld gedurende die afgelope paar weke veevrektes weens kriptosporidiose, ’n siekte wat deur ’n ingewandsparasiet veroorsaak word, aan hom gerapporteer.

riool Groot Visrivier
Foto: Charles Garth

Dié siekte word deur water oorgedra en vee raak gewoonlik besmet daarmee wanneer hulle water drink wat met onbehandelde riool besoedel is.

“Dit is dus baie moontlik dat die toename in rioolstortings in die rivier tot grootskaalse besoedeling gelei het en die enigste oorsaak van die onlangse veevrektes weens kriptosporidiose.”

Odendaal sê hy het reeds Mashiyi skriftelik ingelig dat om bewus te wees van die rivier se besoedeling en niks daaraan te doen nie ’n kriminele oortreding is. Hy sal nou probeer om toetsresultate te kry wat bewys dat E.coli en ander fekale koliforme in die water teenwoordig is.

“Indien mnr. Mashiyi nie dadelik ingryp nie en toetsresultate bewys daar is aansienlike hoeveelhede fekale koliforme in die water teenwoordig, behou ek my reg om ’n kriminele saak hiervan te maak.”

Odendaal het ook Sisulu se dringende ingryping skriftelik versoek. “Die Oos-Kaap gaan gebuk onder ’n uitmergelende droogte. Die DA sal nie toekyk hoe die bietjie water wat ons tot ons beskikking het verdere ekonomiese teëspoed en verwoesting vir ons mense veroorsaak nie.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
-0.7%
Rand - Pond
19.46
-0.2%
Rand - Euro
17.41
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,648.46
-0.7%
Silwer
18.67
-1.2%
Palladium
2,167.21
+0.8%
Platinum
865.00
-0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,248
-0.3%
Alle aandele
63,640
-0.3%
Hulpbronne 10
59,553
+2.9%
Industriële 25
77,472
-1.3%
Finansiële 15
13,852
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot