AFGRI
BEAN
01 Des
-
7443
0,00
CORN
01 Des
-
3693,68
0,00
SOYA
01 Des
-
7497
0,00
SUNS
01 Des
-
11232
0,00
WEAT
01 Des
-
6120
0,00
WMAZ
01 Des
-
3360
0,00
YMAZ
01 Des
-
3630
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Veilings: Didiza se hulp versoek

akkreditasie
Foto: Louw Pretorius
Foto: Louw Pretorius
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) en die landbouprodukte-agenteraad (Apac), wat lewendehawe-veilings beheer, het vertoë gerig tot me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, om te help om veilings weer toegelaat te kry.

Mnr. Willie Clack, ondervoorsitter van die RPO en ook voorsitter van Apac se lewendehawe-komitee, sê ’n volledige dokument om die omvang van die verbod op die landbousektor uit te wys, is onder die departement se aandag gebring. Dit sluit die invloed op kommersiële produsente sowel as op kommunale veeboere in.

Hy sê hulle het besluit om nie ’n regspad te probeer stap nie omdat veilings in hierdie stadium weer van 11 Julie af kan voortgaan en daar nie voor daardie tyd ’n hofbeslissing sal wees nie.

Hy sê daar was op 30 Julie 2020 ’n afkondiging in die Staatskoerant wat lewendehawe-veilings magtig. Op grond daarvan het hulle regsadvies oor die kwessie ingewin. Hulle is egter afgeraai om in hierdie stadium met veilings voort te gaan weens die verbod op byeenkomste.

“Ons sal alles in ons vermoë doen om veilings so gou moontlik weer aan die gang te kry. Die lewendehawe-bedryf is een met ’n waarde van R120 miljard per jaar. Dit kom neer op meer as R1 miljard se verliese per week as daar nie veilings is nie. ’n Mens kan altyd sê die diere kan mos oor twee weke weer op die mark kom, maar dan veroorsaak dit ’n ooraanbod, wat weer ’n invloed op pryse het. Alles verg ’n fyn balans.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vreugde, Lewe, Wyn en Dans
EK is ń man wat vol energie is. My drome is groot en my verwagtinge is hoog. Daar is soveel mooi in wêreld en elkeen het ook sy skop gehad maar ek verkies om na jou...
Die lewe is 'n avontuur. Kom ons geniet dit saam.
Ek is 'n positiewe mens, van nature. Erg oor my kinders, familie en vriende. Gek oor my honde. En diere, die natuur. Hou van reis, en sloertoere. Lief vir kos maak. En...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot