AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Veldtog vir plantaardige dieet ‘nie wetenskaplik’, sê voedingskundige

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Stewige rentekoersverlagings en ’n goeie vooruitsig vir vanjaar se mielieoes kan verbruikers én boere se finansiële druk verminder. Foto: Vida Booysen
Stewige rentekoersverlagings en ’n goeie vooruitsig vir vanjaar se mielieoes kan verbruikers én boere se finansiële druk verminder. Foto: Vida Booysen
Die wêreldwye beweging waarvolgens hoofsaaklik plantaardige hulpbronne in die menslike dieet ingesluit moet word ten koste van dierlike produkte is elitisties, sê ’n voedingskundige.

Die wêreldwye beweging waarvolgens hoofsaaklik plantaardige hulpbronne ten koste van dierlike produkte in die menslike dieet ingesluit moet word, is elitisties vir diegene wat dit kan bekostig om ’n voedsame voedingsbron van die hand te wys en beleid in hul guns af te dwing.

Me. Diana Rodgers, ’n Amerikaanse voedingskundige en skrywer van die boek Sacred Cow, sê die veldtog om ’n plantaardige dieet te bevorder, is nie wetenskaplik gefundeer nie en slegs die multinasionale korporasies wat dié voedsel verbou, word bevoordeel.

Sy was een van die deelnemers aan SA Stamboek se virtuele teeltsimposium wat ingevolge covid-19-beperkings vanuit Bloemfontein aangebied is.

Volgens Rodgers dra dié beweging regstreeks by tot die nadeel van gemeenskappe wat van lewende hawe vir hul voedingsbehoeftes en ekonomiese oorlewing afhanklik is, soos baie vroue in ontwikkelende lande wat nie grond besit nie, maar vee aanhou.

“Die wanopvatting oor beeste en dierlike produkte beweer onder meer dat dit kanker en hartsiektes veroorsaak, die metaangasvrystelling van beeste benadeel die omgewing, die doodmaak van diere is oneties en dat plantaardige proteïen en laboratoriumgekweekte vleis voordeliger is,” sê sy. “Geen navorsing kon tot dusver ’n regstreekse verband tussen rooivleis en siektes bewys nie. Vleis is die beste bron van yster en vitamien B12, wat die algemeenste voedingstekort wêreldwyd is.”

Diana Rodgers
Me. Diana Rodgers, ’n Amerikaanse voedingskundige en skrywer van die boek Sacred Cow. Foto: Verskaf

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
-0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
"Workaholic" wil bietjie chill...
Sjoe. Jy hoef my glad nie te leer ken nie maar ek is nogal oulik. Ek hou baie van lag. Grappies is lekker.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot