AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

'Verbruiker op soek na bekostigbare proteïen'

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Neville Lockhart
Ter illustrasie. Foto: Neville Lockhart
Die geïntegreerde pluimveeprodusent Country Bird Holdings (CBH) reken die vleisprodukte wat hy nou onder handelsmerke soos Enterprise maak, maak sy vleismandjie-aanbod relevanter vir die verbruiker.

“Bekostigbare en goeie proteïen is baie belangrik vir die verbruiker, wat gegewe die stand van die ekonomie en veral weens die Covid-19-gevolge onder groot druk is,” sê mnr. Marthinus Stander, uitvoerende hoof van CBH.

Silver Blade Abattoirs, ’n volfiliaal van CBH, het drie Tiger Brands-aanlegte in Germiston, Pretoria en Polokwane gekoop, met laasgenoemde wat in 2018 met ’n listeriose-uitbreking verbind is.

Silver Blade het R153 miljoen vir die aanlegte as lopende sake betaal en  ’n verdere R158 miljoen vir produkvoorraad. Nadat die Mededingingskommissie die transaksie goedgekeur het, het Silver Blade die aanlegte op 1 November oorgeneem. 

Meer produkte

Stander sê aanvanklik sal dieselfde produkte as vantevore gemaak word. Dit sal bestem wees vir die plaaslike en Namibiese mark, maar daar sal ook na groter uitvoergeleenthede gekyk word.

Die produkte behels spek, ham, salami en ander varkvleisprodukte, polonies, weense worsies en blikkiesvleis. Die produkte dra die Enterprise-, Renown-, Mieliekip-, Top One- en Woolworths-handelsmerke.

“Ons wil so spoedig moontlik ander produkte by dié basiese aanbod voeg en die volume uitbrei,” sê Stander.

Omdat dit vleisproteïenprodukte is, komplementeer dit CBH se huidige waardeketting en die maatskappy gaan spesifiek aandag gee aan die bemarking en verspreiding daarvan.

Stander sê Silver Blade se verkryging van die aanlegte is deel van CBH se groter groeistrategie. “Ons is opgewonde oor die feit dat ons kan groei, ten spyte van moeilike omstandighede.” 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.13
+1.2%
Rand - Pond
20.92
+0.5%
Rand - Euro
18.02
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,789.05
+1.0%
Silwer
22.77
+2.6%
Palladium
1,857.50
+0.4%
Platinum
1,010.50
+2.0%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Avontuurlustig ⛄️🚣🏼‍♀️🚴🏍🛶⛱🎢🏖⛺️
Ek glo daarin om te lewe, nie net te bestaan nie! Die buitelug en avonture maak my opgewonde, asook die vermoë om die "klein dingetjies" raak te sien en te waardeer....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot