AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
3998,6
11,60
SOYA
09 Jun
-
7726
63,00
SUNS
09 Jun
-
8820
-88,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3619,6
35,60
YMAZ
09 Jun
-
3690
8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Verbruikers se inkopiemandjies al leër

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gretchen Peiser
Foto: Gretchen Peiser
Verbruikers het die afgelope jaar hul inkopielysies drasties begin sny om uit te kom met hul besteebare inkomste.

Volgens Adam Reilly, uitvoerende hoof van Maholla, toon sy maatskappy se verbruikersinligting ’n daling van 23,7% in die grootte van verbruikers se inkopiemandjies van Februarie 2022 tot Februarie 2023. Dié daling geld op ’n jaargrondslag en sluit die inligting oor die hele Suid-Afrika in.

“Die nuutste inligting wat ons op 27 Maart tot ons beskikking het, dui op ’n daling van meer as 20% in die grootte van die gemiddelde verbruiker se inkopiemandjie,” luidens ’n mediaverklaring.

Die inligting wat op die inkrimping van verbruikersbesteding dui, is verkry vanaf Maholla se beloningstelsel waarvolgens kliënte hul kwitansies inskandeer op ’n toepassing en só punte bymekaarmaak wat hulle kan gebruik.

“Die grootte van inkopiemandjies het in verskeie stede gedaal, maar die grootste dalings was in Oos-Londen, Bloemfontein en Soweto. Die jeug – mense onder 35 – se besteding het ook aansienlik gedaal en was beduidend minder as die kategorieë vir ouer persone.”

Die Noord-Kaap, Noordwes, KwaZulu-Natal, Wes-Kaap en Mpumalanga was die provinsies met die hoogste dalings in besteding waar verbruikers by Shoprite-, Pick ’n Pay- en Spar-winkels gekoop het.

Volgens Reilly dui die daling in die grootte van verbruikers se beursies op die gevolge van beurtkrag, stygende brandstofpryse en verbruikers wat toenemend onder druk verkeer. “Die brandstofprys gaan boonop vroeg in April styg en elektrisiteit word ook vanaf 1 April duurder wanneer Eskom se goedgekeurde 18,65%-styging in tariewe inskop.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.78
+0.3%
Rand - Pond
23.56
+0.5%
Rand - Euro
20.21
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.60
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
1,006.65
-0.3%
Palladium
1,344.48
-1.2%
Goud
1,962.61
-0.2%
Silwer
24.35
+0.3%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,757
+0.1%
Alle aandele
77,116
+0.1%
Hulpbronne 10
68,466
-1.1%
Industriële 25
103,339
-0.1%
Finansiële 15
15,871
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sagte hart wil pasmaat vind
Ek was 42 jaar in wetstoepassing n speurder spesifiek. My huwelik het verbrokkel op my aftrede dag. Ek is eerlik ek is ssmaggeaard luef vir rwis en die buite lewe. Sal vir die...
Wêreldreisiger soek eersteklas metgesel
Ek is n plat op aarde meisie , baie sportief , ek is n familie mens. Ek is n baie sportiewe meisie , speel tans nog hokkie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot