AFGRI
BEAN
28 Okt
-
6880
102,00
CORN
28 Okt
-
3392,8
103,80
SOYA
28 Okt
-
7250
54,00
SUNS
28 Okt
-
10592
0,00
WEAT
28 Okt
-
5833
33,00
WMAZ
28 Okt
-
3329,8
58,80
YMAZ
28 Okt
-
3400
55,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Vermoorde melkboer laat groot leemte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wyle mnr. Werner Büchner. Foto: LBW-argief
Wyle mnr. Werner Büchner. Foto: LBW-argief
’n Onsinnige misdaad het Suid-Afrika van een van sy leiers in die melkbedryf beroof.

’n Onsinnige misdaad het Suid-Afrika van een van sy leiers in die melkbedryf beroof.

“Hy gaan ’n leemte in die land, landbou, die melkbedryf en almal wat hy aangeraak het, laat,” sê mnr. Drikus Lubbe, uitvoerende hoof van Dairy Group, waar mnr. Werner Büchner in die direksie gedien het.

Büchner (55) is op 5 September tydens ’n plaasaanval op sy plaas Boslaagte by Nanaga in die Oos-Kaap doodgeskiet. Sy seun, Werner jr. (30), is ook raakgeskiet en sy vrou, Estelle, aangerand.

Volgens Lubbe het Büchner vir 20 jaar melk aan Clover, Dairy Farmers of South Africa (DFSA) en Dairy Group gelewer en het hy van 2010 tot 2018 ’n leidende rol as voorsitter van Clover as genoteerde maatskappy, en met die verkoop van Clover aan die Israeliese maatskappy CBC (Central Bottling Company), gespeel.

Büchner het as leier opgetree tydens die vorming van Dairy Group, wat in 2020 gestig is ná Coega Dairy en DFSA, Clover se produsente-afdeling, saamgesmelt het.

Hy was ook die besturende direkteur van die Nanaga Farming Trust (NFT) wat hy saam met vier aangrensende boere gestig het, en waar vier individuele plase en melkstalle as een maatskappy bestuur is.

“Hy was vir seker ’n leidende figuur en het oor baie jare Clover en Dairy Group se bestuur van baie insiggewende inligting voorsien rakende die primêre melkbedryf. NFT is ook een van Dairy Group se grootste verskaffers.

GEEN MOEITE TE VEEL

“Dit is duidelik dat hy nie net visionêr was nie, maar ook oor baie goeie leierseienskappe beskik het. Werner het my van baie goeie raad as vriend en op besigheidsvlak bedien. Hy was altyd bereid om te luister en geen moeite was te veel nie.”

Volgens die Melkprodusenteorganisasie (MPO) is daar nie woorde om die familie mee te troos of om sin te maak van hulle groot verlies nie.

“Ons eer Werner sr. se nagedagtenis, nie net as melkboer, familieman en prominente leier in die Suid-Afrikaanse melkbedryf nie, maar iemand wat werklik as mens ’n groot en tasbare verskil in die gemeenskap en as gewaardeerde lid van die MPO gemaak het.”

Volgens die organisasie was Büchner ’n besonderse begaafde en intelligente mens en het hy verskeie bestuursprogramme geskryf wat steeds deur baie boere in die Oos-Kaap gebruik word. “Sy nalatenskap sal in die komende jare ’n stille getuienis wees van sy deernisvolle hart, sy oop hand en sy diensbare gees.”

Hy word oorleef deur sy vrou, Estelle, en drie kinders, Daneel, Francis en Werner jr. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.3%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,802.42
+0.3%
Silwer
24.08
+0.1%
Palladium
1,988.00
+1.1%
Platinum
1,021.00
+0.8%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
+0.4%
Alle aandele
67,475
+0.4%
Hulpbronne 10
63,082
+0.9%
Industriële 25
87,253
+0.4%
Finansiële 15
14,054
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net n bietjie liefde is al wat ek vra.
Enige iemand kan mooi woordjies skryf, maar dade spreek meer as woorde. Dit is nie maklik in ons huidige omstandighede om iemand te ontmoet nie. Die lewe is te kort en ek het...
Kom ons skryf ons eie romantiese roman
Ek hou van die buite lewe riverrafting Lees Dans kuier kamp en net rustig verkeer Vakansie by die see. Mooi aantrek stylvol netjies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot