AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Verouderde gouda is die beste suiwelproduk

akkreditasie
’n Goudakaas wat vir tien maande verouder is en wat Lactalis Suid-Afrika op Ladismith vir Woolworths maak, is as die Suid-Afrikaanse suiwelproduk van die jaar vir 2021 aangewys. Foto: Agri-Expo
’n Goudakaas wat vir tien maande verouder is en wat Lactalis Suid-Afrika op Ladismith vir Woolworths maak, is as die Suid-Afrikaanse suiwelproduk van die jaar vir 2021 aangewys. Foto: Agri-Expo
’n Verouderde goudakaas van Woolworths is pas as die suiwelproduk van die jaar op die Suid-Afrikaanse suiwelkampioenskap aangewys.

Die kaas, wat vir tien maande verouder is, word deur Lactalis SA gemaak.

Mnr. Johan Ehlers, uitvoerende hoof van Agri-Expo wat die kampioenskap organiseer, het op ’n aanlyn uitsending van die prysuitdeling gesê die Suid-Afrikaanse suiwelkampioenskap is die enigste groot suiwelkampioenskap ter wêreld wat vanjaar én verlede jaar plaasgevind het.

“Die voorste internasionale suiwel- en kaaskampioenskappe is verlede jaar afgelas en vanjaar uitgestel.”

Bykans 900 produkte is vanjaar vir die Suid-Afrikaanse suiwelkampioenskap ingeskryf. Die beoordelaars was opgewonde oor die nuwe inskrywings en die vindingryke produkte wat ingeskryf is.

“Ons soek uitmuntende produkte en suiwelvervaardigers wat uitmuntendheid nastreef. Vir hulle is die suiwelkampioenskap ’n forum waar hulle hul uitstekende produkte kan ten toon stel, maar ook waar hulle hul produkte teen dié van ander vervaardigers kan meet,” het mnr. Alan Fourie, hoofbeoordelaar, gesê.

Qualité-toekennings is aan agt produkte toegeken. Dit is Woolworths 10 maande en Président ses maande verouderde goudakaas deur Lactalis SA (Ladismith), Clover (Frankfort) se Mooirivier- gesoute botter en botter in klein houertjies, De Pekelaar ou boerenkaas, Steers geprosesseerde roomkaassmeer (uie-en-grasuiegeur) gemaak deur Famous Brands Cheese, Woolworths chevin met knoffel en kruie deur die Fairview-kaasmaatskappy en ’n vanjieljegeur vla wat Fair Cape Dairies vir Checkers maak.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot