AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Verspreiding van bek-en-klou vir eers gekeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Bek-en-klouseer versprei nie op die oomblik nie, maar benadeel wel uitvoer.

Goeie nuus vir veeboere buite die beheerde gebied is dat bek-en-klouseer in hierdie stadium tot 10 plase beperk is. Dit kom voor of dit die afgelope tyd nie verder versprei het nie.

Belanghebbendes in die rooivleis-, wol-, melk- en varkvleisbedryf het op 20 Oktober met me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, vergader om omvattende maatreëls verder te bespreek.

Tot dusver kom die siekte voor op agt plase in Noordwes – meestal buurplase van die eerste plaas waar dit voorgekom het – en enkele plase waarheen diere ná ’n veiling op die indeksplaas vervoer is. Dan is daar ook ’n uitbreking op ’n plaas by Randfontein, Gauteng, en by Viljoenskroon in die Vrystaat wat met die veiling verbind word.

Tot dusver het China, Botswana en Mosambiek bilaterale ooreenkomste met Suid-Afrika oor invoer opgeskort. Mnr. Louw van Reenen, voorsitter van die rooivleisbedryfsforum en uitvoerende hoof van Beefmaster, sê ’n mens moet in gedagte hou die ooreenkomste verskil van land tot land.

“Die ooreenkoms met China het byvoorbeeld bepaal as dit in Limpopo en die noordelike dele van Mpumalanga en KwaZul-Natal voorkom, kan nog uitgevoer word, maar as dit buite die beheerde gebied versprei, word die uitvoer van wol, vleis en huide stopgesit.

“Dit hou groot nadele in. Dit is ons grootste vleisuitvoermark met die grootste volumes, al was dit nie altyd die mees winsgewende mark nie. Met tye word daar meer vleis daarheen uitgevoer as na die hele Midde-Ooste. Ons sal graag uitvoer wil herstel, maar dit gaan nie gebeur as ons nie die verspreiding buite die beheerde gebied ten volle keer en onder beheer het nie.”

Hy sê ander lande met wie uitvoerooreenkomste is, het ook vrae gevra en hulle moes gerus gestel word. Hy glo al wat hulle wil sien, is dat almal ernstig is om die probleem opgelos te kry.

Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, sê ’n dringende vergadering sal vandeesweek met die premier van Limpopo en relevante LUR’e gehou word om te verseker dat dringende en gepaste stappe gedoen word om die verspreiding van bek-en-klouseer uit Limpopo te bekamp.

Volgens Didiza het die departement se span in KwaZulu-Natal met belanghebbendes in die bedryf vergader om skadebepaling ná die onlangs vloede te doen en stappe te bespreek om die verspreiding van die siekte uit die rampbestuurgebied te voorkom.

Didiza het op die vergadering gesê dat Suid-Afrika se bek-en-klouseervrye-status nagejaag sal word aangesien dit die uiteindelike doel is, maar dit kan geruime tyd duur om dié doelwit te behaal. Sy het gesê die regering en die bedryf moet dringend ’n noodplan saamstel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.25
+1.5%
Rand - Pond
22.45
+0.9%
Rand - Euro
19.80
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.26
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Platinum
985.79
+1.4%
Palladium
1,439.68
+2.3%
Goud
1,957.97
+0.9%
Silwer
22.73
+1.5%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fuurenvlam
Baie vriendelike mens. Hou nie van kansvatters of leunaars nie. hou baie van buite lewe. Uitkyk op lewe is sit die slegte dinge agter jou en kyk vorentoe want die toekoms is wat...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot